Let’s do it like they do it on the Discovery Channel

November 6, 2007

sal later opgedateer word sonder om enige sensitiewe noord-amerikaners te ontstig.

*Loutere twak. Die klitoris is baie meer kompleks as die penis. Ongelukkig is die navorsing maar baie onlangs eers gedoen. Dis een van die goed wat gebeur as die navorsers almal mans is: “O, dis seker ‘n onder-ontwikkelde penis. Haha.” (Miskien moet ek ietsie skryf oor die klitoris…)

**Ook nog nooit gehoor van dinge soos die G-kol nie. Om nie eers te praat van die H-kol nie. Ek stem vir nog navorsing.

***Sal die persone wat ‘n stem vir diere is, asb vir ons vertel presies hoe vieslik en invasive hierdie navorsing is?

Entry Filed under: Uncategorized. .

10 Comments Add your own

  • 1. fredddels  |  November 7, 2007 at 7:27 vm

    ‘n Boer in Noord Natal het vertel hoe koeie nadergestorm het wanneer dit tyd was vir kunsmatige inseminasie. Hy was ernstig en ongedrink.

    Reply
  • 2. Bertus!  |  November 7, 2007 at 11:24 vm

    “Female chimps and rhesus macaque monkeys have been stimulated clitorally and vaginally in labs”
    Ek is bly dis nie my werk nie.

    Reply
  • 3. fredddels  |  November 7, 2007 at 1:56 nm

    Wat, Bertus!, om ‘n proefkonyn te wees?

    Reply
  • 4. KruidjieRoerMyNie  |  November 7, 2007 at 3:58 nm

    lol@Fred

    Ek dink die web adres se^ dit als.

    Reply
  • 5. Pienk Zuit  |  November 9, 2007 at 2:04 nm

    Nog navorsing ja. Nooit genoeg navorsing nie.

    Reply
  • 6. fredddels  |  November 9, 2007 at 9:59 nm

    lol@zuit

    Reply
  • 7. Lammervanger  |  November 12, 2007 at 6:04 vm

    Ek wou ‘n steekproef grap gemaak het maar ons is nie meer in die laerskool nie.

    Reply
  • 8. John Ruch  |  November 14, 2007 at 6:59 vm

    I am the author of the column you have illegally republished here without permission. The republication in full without permission constitutes a violation of my copyright and intellectual property rights, as well as a violation of the hosting site’s terms of service. Remove my material completely and permanently from your site immediately.

    Reply
  • 9. maeree  |  November 14, 2007 at 9:52 nm

    apologies john. i thought, since i referenced you, backtracking to your site (and thus sending more traffic your way), that i was giving credit where it is due. sorry for underestimating.

    aan my liewe maatjies, dankie vir jul bekommernis en al die sms’e. ek waardeer dit dat julle my saak so op die hart dra.

    ek sien zuit verstaan my betoog. en ten spyte van onmenslik harde werk, is die lammervanger steeds sy goeie ou self.

    opwindende tye.

    Reply
  • 10. fredddels  |  November 14, 2007 at 10:31 nm

    Ag, is dit nou nie wonderlik nie. Dat mens iemand so pragtig om verskoning kan vra, sonder dat jy noem wat is die voorwerp van die werkwoord “onderskat”…

    Maar ek sou ook nie eintlik daai navorsing orals gepubliseer wou sien nie. Ek voel bietjie so oor my eerste skripsie.

    Reply

Leave a Comment

Required

Required, hidden

Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Kommentaar

Martin Meyer on Ek kan die versoeking nie…
Elheino on Wanneer dinge in die lewe rég…
gogga on Vlaglied
Jack Murray (voorhee… on Vlaglied
Charmaine Janssens on Ek’s ‘n dapper…

Blogroll

Argiewe

Voere