‘n Tand in my boerewors
November 20, 2007

Plaas ek vir Bertus! geluister het!
Entry Filed under: Uncategorized. .
11 Comments Add your own
Leave a Comment
Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>
Trackback this post | Subscribe to the comments via RSS Feed


1.
Pienk Zuit | November 20, 2007 at 4:44 nm
eeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeewwww! Dis selfs meer gross as skaapkop.
2.
KruidjieRoerMyNie | November 20, 2007 at 6:07 nm
Ten minste weet ons waaraan die skaap geknibbel het! Ek is buite myself uitgegross. euw euw euw euw
3.
fredddels | November 20, 2007 at 8:00 nm
Is dit dalk van ‘n tweetandskaap?
4.
Lammervanger | November 21, 2007 at 12:28 vm
My kamermaat het eenkeer ‘n bol hare in sy kalamari pie gekry toe hy vir sy derde hap gaan. Van daai bolle waar die haarwortels tussen jou tande vashaak.
5.
Dellie | November 21, 2007 at 9:51 vm
Gross, dit hoort nie in wors nie!
6.
Bertus! | November 21, 2007 at 10:46 vm
Feit is, as daai wors deeglik genoeg deur die grinder is, sou jy nie eens die tand agtergekom het nie. Imagine hoe gereeld kom mense nie die tand agter nie?
7.
Pienk Zuit | November 21, 2007 at 11:11 vm
Dellie praat die waarheid. Tande en wors van enige aard is altyd ‘n slegte idee. Dink net die pyn wat dit kan veroorsaak.
8.
Freddy | November 21, 2007 at 11:55 vm
Gooi chilli by. Wors met byt.
9.
maeree | November 22, 2007 at 9:32 vm
haha
freddy en zuit, julle is baie snaaks.
10.
oopkop | November 23, 2007 at 3:04 nm
Bwhahahaha @ Freddy
11.
hanno | November 26, 2007 at 2:14 nm
skaaptande lyk nie so nie… ek dink daai boerewors was van ‘n regte boer gemaak…