Ek is so bly ek woon in Afrika, want
November 21, 2007
hier by ons loop die olifante in die strate.
Entry Filed under: Uncategorized. .
6 Comments Add your own
Leave a Comment
Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>
Trackback this post | Subscribe to the comments via RSS Feed


1.
idiwidi | November 21, 2007 at 11:08 vm
Loop hulle in ‘n sirkel?
2.
Pienk Zuit | November 21, 2007 at 11:09 vm
Laat my dink aan daardie email oor die toeriste website se antwoorde wat so nou en dan die rondte doen. Snopes het ‘n paar weergawes, ek het nog net die SA een gekry:
http://www.snopes.com/travel/foreign/olympics.asp
3.
KruidjieRoerMyNie | November 22, 2007 at 7:43 vm
Ag kyk die ou babatjies. Ja, hier in Adderley straat loop daar gereeld diere oor die pad. Dit veroorsaak nogal ‘n probleem met die verkeer.
4.
maeree | November 22, 2007 at 9:34 vm
nee idiwidi, daar’s net baie troppe.
ek love afrika.
5.
hanno | November 26, 2007 at 2:12 nm
en die fokol groei kniehoogte op ‘n boesman, maar gelukkig hou die kamele dit kort…
6.
oopkop | November 27, 2007 at 1:29 nm
Tag, you’re it. http://oopkop.wordpress.com/2007/11/27/youre-it/