Almal kan iets sê

Junie 11, 2008

Ons almal hou tog daarvan om ons opinie te lug (lig?).  Veral sekere onderwerpe lok baie reaksie uit.

Hoor die dominees gesels!  Lees hoe ‘n dominee vertel van sy ouma se moord.

En hoe ‘n ander dominee reageer.

Dan kan jy sommer saam met hulle gesels, want dis goed as dominees luister ook.

En dán kan jy ‘n gereelde deelnemer aan seepkis se gesprekke raak.  (Jy kan daar ook lees hoe ‘n ander dominee vertel van haar belewenis van xenofobia.)

Entry Filed under: Uncategorized. .

Leave a Comment

Required

Required, hidden

Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Kommentaar

Martin Meyer on Ek kan die versoeking nie…
Elheino on Wanneer dinge in die lewe rég…
gogga on Vlaglied
Jack Murray (voorhee… on Vlaglied
Charmaine Janssens on Ek’s ‘n dapper…

Blogroll

Argiewe

Voere