Archive for November, 2008
Lees
Die mode om allerhande vreemde Bybelvertalings te propageer, het my aan die Brick Testament laat dink. God is scary en die sekstonele bietjie grafies. Ek weet ook nie of ek heeltemal saamstem met interpretasies soos “The Great Penis Debate” nie. Maar nou ja. Daar is dit nou.
3 comments November 19, 2008

