Dis weer vir ‘n slag tyd vir seks

February 4, 2009

Wanneer laas het ek iets geskryf oor seks?  

Maar ek het jou geflous.  Hierdie post gaan nie oor seks nie, maar oor gym.  Ek haat gym.  Ek is redelik seker, al het ek nog nooit in my lewe gegym nie.  Oefening oor die algemeen vind ek erg vervelig en uitputtend.  Ek sal nooit geld spandeer aan allerhande Verimark oefenmasjiene nie.

Hierdie is egter een wat ek sterk sal oorweeg om aan te skaf.

Entry Filed under: Uncategorized. .

10 Comments Add your own

  • 1. fredddels  |  February 5, 2009 at 9:53 vm

    So… in die begin dae gebruik jy eers die een kant, en wanneer jy beter raak draai jy dit om?

    Reply
  • 2. Die piesangverkoper  |  February 5, 2009 at 4:30 nm

    Dit lyk soos ‘n nutcracker.

    Reply
  • 3. rosalindfranklin  |  February 5, 2009 at 11:12 nm

    net omdat die ding pienk is….sal ek nie noodwendig met hom gym nie.

    Reply
  • 4. oordose  |  February 6, 2009 at 11:01 nm

    so, sal jy ook daarvan hou om te kan hoes en nies?

    Reply
  • 5. maeree  |  February 10, 2009 at 9:21 vm

    freddddddels, moet ek vir jou prentjies teken? jy draai dit juis nié om nie. na ‘n paar weke werk dit soos kastanjette en kan mens deuntjies tokkel.
    piesangverkoper – bwahahahaha
    rosalind, moenie diskrimineer teen pink nie
    oordose, hoeveel kinders het ek gehad? tel hulle: nul! ek kan goed hoes en nies, dankie.

    Reply
  • 6. oopkop  |  February 20, 2009 at 10:58 vm

    Sien jy nou… dis sulke goed soos die wat my laat dink jy’s nie ‘all there’ nie.

    Ek’s dankbaar hulle adverteer dit nie soos die Verimark advertensies nie. Niemand daar kan ‘n gewone mop, skeermes, bed gebruik nie. Ek wil nie picture wat hulle met die ding kan doen nie.

    LMAO @ Kastanjette en deuntjies tokkel.

    Reply
  • 7. Dis weer ‘n slag tyd… « OOPKOP  |  February 20, 2009 at 11:44 vm

    [...] net weereens vir Maeree sê dat ek dink sy is skreeusnaaks.  Rerig.  Ek love haar posts.  Veral hierdie een.  En hierdie een.  En ook die een.  Ek vermoed ek hou van haar blog omdat sy nie voorgee nie, [...]

    Reply
  • 8. Wipneus!  |  February 23, 2009 at 8:13 vm

    Whahaha en ek dog ek gaan die een of ander “sweet en swoeg” masjien sien!!!

    Reply
  • 9. BB  |  February 26, 2009 at 12:52 nm

    Ek móés net kom kyk hoekom jy so hoog aangeslaan word… Ek weet nou! Hmmm – dalk is dit nou die verkeerde inskrywing om by te comment, but wherever it sits, I just gotta say: “I’ll be back” :mrgreen:

    Reply
  • 10. maeree  |  February 26, 2009 at 3:23 nm

    hey oopkop, moenie vir verimark knock nie. hulle het sulke wonderlike seep wat jou maer maak as jy daarmee was. genuinie. geniaal.

    wipneus, as jy nie sweet nie, doen jy dit nie reg nie.

    bb… “wherever it sits…” bwahahahaha. jy kan enige tyd weer kom.

    tehehe. ek is jammer.

    Reply

Leave a Comment

Required

Required, hidden

Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Kommentaar

Charmaine Janssens on Ek’s ‘n dapper…
VAKTAP on Pride and Prejudice and Z…
Bertus on Pride and Prejudice and Z…
Rikus on Mode Polisie
maeree on Mode Polisie

Blogroll

Argiewe

Voere