Archive for Maart, 2009
hoe die liefde werk
die hoof van die huis sê dat ek ‘n goeie dwarf sal maak, want ek het harige voete en ‘n baard.
en ek is steeds lief vir hom (en hy vir my, tsv die harige voete en baard).
8 comments Maart 31, 2009
What’s God got to do with it?
Ek is ‘n fan van Dorothy. (Ek is ook bly dat ek nie haar ma is nie.) Hierdie post word dus opgedra aan haar, spesifiek in reaksie hierop.
Ek dink dis algemeen bekend dat ek glo seks en godsdiens het alles met mekaar te doen. Maar nie noodwendig m.b.t. die “wat is sonde en wat nie?” vraagstuk nie.
Indien jy egter wonder oor wat mag – en nie mag nie – is daar ‘n paar baie hulpvaardige websites. Soos hierdie een.
Genadiglik (Yeah!) hou hulle nie op by die sonde-vraagstuk nie. O nee. Daar is hulp vir hulpelose Christene! Ek hou uiteraard van “What to do with a vibrator“. Maar moenie dat ek vir jou voorskryf nie – gaan lees verder en deel jou persoonlike gunsteling hier onder. (Sonder grafika, dankie.)
‘n Ander website wat ek prettig vind, is Christian Nymphos. By hulle – ja, by die Christen tannies – het ek uitgevind wat die term “pegging” beteken. (Go pegging!) Dis ook op hulle aanbeveling wat ek die produk gekoop het waarvan ek later ‘n foto sal plaas.
4 comments Maart 23, 2009
Tentjie vind ‘n tuiste
Die tentjie het toe uiteindelik aangekom by die plek waar dit wou wees. Hoe lank dit daar gaan bly, sal net die tentjie weet. Miskien word dit die huis van ‘n kolonie miere. Of ‘n handige plekkie vir ‘n miskruier om haar skat te bêre. Of dalk sal ‘n apie dit vind en daarmee speel.
Goodbye & good luck, Tentjie!
5 comments Maart 16, 2009
Facebook Ferslawing

Hierdie ding doen tans die rondte op facebook. Dis flippen verslawend. Ek kan nie ophou nie! Help!

INSTRUCTIONS:
1 – Go to “wikipedia.” Hit “random… Read More… Lees Verder”
or click http://en.wikipedia.org/wiki/Special:Random
The first random wikipedia article you get is the name of your band.
2 – Go to “Random quotations”
or click http://www.quotationspage.com/random.php3
The last four or five words of the very last quote of the page is the title of your first album.
3 – Go to flickr and click on “explore the last seven days”
or click http://www.flickr.com/explore/interesting/7days
Third picture, no matter what it is, will be your album cover.
4 – Use photoshop or similar to put it all together. (It’s album art, so make the picture square)

2 comments Maart 12, 2009
Vir die lesers wat net prentjies kyk…
…wou ek ‘n sexy prentjie post. Gaan soek so ewe onder DeviantArt se “artistic nude” foto’s. Ek is egter onseker hoe “artistic” ‘n ereksie is. En netnou rapporteer iemand my blog. Dus, geen prentjie nie. Gaan soek jou eie.
7 comments Maart 9, 2009
Ek’s ‘n dapper muis…
Die dinge waarvoor ek die bangste is in hierdie lewe, is:
3. Spinnekoppe
2. Om iets te mis
1. Om nie selfinsig te hê nie.
12 comments Maart 6, 2009


