Ek’s ‘n dapper muis…
Maart 6, 2009
Die dinge waarvoor ek die bangste is in hierdie lewe, is:
3. Spinnekoppe
2. Om iets te mis
1. Om nie selfinsig te hê nie.
Entry Filed under: Uncategorized. .
12 Comments Add your own
Leave a Comment
Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>
Trackback this post | Subscribe to the comments via RSS Feed


1.
rosalindfranklin | Maart 6, 2009 at 9:58 nm
jy het by my afgeskryf
2.
Sonkind | Maart 6, 2009 at 10:01 nm
1. slange
2. spinnekoppe
3. onnosel mense
3.
Johan Swarts | Maart 8, 2009 at 4:38 nm
3. spinnekoppe
2. spinnekoppe
1. spinnekoppe
eeueugh
4.
Die piesangverkoper | Maart 8, 2009 at 5:33 nm
Wat van ‘n skelm in ‘n hokkiemasker met ‘n skroewedraaier en ‘n aansteeklike siekte wat hom waansinnig maak en slym by al sy liggaamsholtes laat uitdrup? Is dit nommer vier op die lys?
5.
rosalindfranklin | Maart 8, 2009 at 8:44 nm
sonkind het my ‘n indee gegee:
‘n onnosel-astrante wat jou baas is (nou daai is ‘n vrees)
6.
dorothy black | Maart 9, 2009 at 9:06 vm
wow. i’d forgotten about that song – how does it go again? will type out the lyrics for me? i like your number one…my three things:
1. living a lie
2. worms
3. those dark shadows
7.
Pienk Zuit | Maart 10, 2009 at 9:16 vm
Wat van : jy word wakker, jy’s vas geketting en daar staan mense voor jou wat vir jou vertel jy is ‘n masjien wat veg om die mensdom uit te wis onder Skynet se opdrag. Jy wil hulle nie glo nie, tot hulle vir jou wys waar hulle jou bors oop gesny het en die metaal skelet onder jou vel sigbaar is. Dan besef jy skielik jy is nie wie jy altyd gedink het jy is nie.
(Klink soos ‘n goeie fliek, miskien moet iemand dit maak).
8.
Die piesangverkoper | Maart 10, 2009 at 5:05 nm
Wat van jy sit nog en eet saam met jou tjommies in die skip se hold, dan begin jy skielik naer te voel en te ruk en te pluk, dan val jy agteroor op die tafel, dan sien jy iets soos ‘n knop wat uit jou borskas opstyg, dan ruk jy skielik oop en die Alien lig sy vieslike wurmkop deur die bloedroos waar jy ribbekas eers was?
9.
Sonkind | Maart 10, 2009 at 10:02 nm
Bertus & Zuit – julle kyk te veel sci-fi movies! Soos Terminator, byvoorbeel ;-)
10.
maeree | Maart 12, 2009 at 10:12 vm
rosalind, issie
piesang, zuit – nee, vir daardie dinge is ek nie bang nie. vir nommer 1 is ek voorbereid en die laaste 2 gebeur net met amerikaners. of so-nie sal die amerikaners daar wees om ons te red. either way, ek is nie bang nie.
dankie aan almal wat hul vrese gedeel het. en dankie dorothy dat jy hou van my nr 1 vrees. sal later die liedjie se woorde post.
11.
BB | Maart 23, 2009 at 10:33 vm
Goete in my kos of koffie – enige ding wat lyk of dit nie daar hoort nie – en dis onherkenbaar verbrand, vermink of gesmelt – dis waarvoor ek die bangste is :shock:
Spinnekoppe?? Nee wat – jy moet maar vrede maak daarmee – statistieke sê dat die gemiddelde persoon tussen 3 en 7 spinnekoppe per jaar ‘inneem’ wanneer hy oopmond slaap :mrgreen:
12.
Charmaine Janssens | November 4, 2009 at 6:48 nm
Goeie Dag, Jammer ek wonder of iemand my kan HELP?? Ek is dringend opsoek na ‘n webblad waar ek die Liedjie EK IS ‘N DAPPER MUIS as ‘n MP3 kan download of selfs net die woorde kan kry.
As iemand kan help GROOT ASB!!