Skuldig skuldig skuldig

Junie 15, 2009

Verlede Sondag vra die dominee wat ons gunsteling besitting is. Ek sê my versameling Zombie DVD’s. Iemand anders sê haar Pratchett versameling. O wee! Ek het nie eers aan my Pratchett versameling gedink nie! Ek is u nie werd nie, Mnr Pratchett. Asseblief vergewe my!

Entry Filed under: Uncategorized. .

6 Comments Add your own

  • 1. fredddels  |  Junie 19, 2009 at 12:38 nm

    Ek dog die Hvdh is jou gunsteling besitting.

    Reply
  • 2. Die piesangverkoper  |  Junie 23, 2009 at 7:55 nm

    Ek het tog Return of the Living Dead vir R89 by die Musica in Tygervallei gekoop.

    Reply
  • 3. VAKTAP  |  Junie 30, 2009 at 4:18 nm

    Duiwels goed daai.

    Reply
  • 4. freddy  |  Julie 9, 2009 at 5:07 nm

    Hierdie blog staan gans te stil.

    (Ek mag dit sê, want dis ‘n blog. If a thief says stealing is wrong, it is not less true because he is a thief.)

    Reply
  • 5. Louwie  |  Julie 15, 2009 at 8:12 nm

    Hy sal jou vergewe, ek is seker ….. as hy net kan onthou dat hy sulke fantastiese boeke geskryf het!
    Tog so sad dat so `n briljante skrywer gestraf moet word met Altzheimer. Hoekom?
    Wat sal die wêreld wees sonder die Disc World en Unseen university!

    Reply
  • 6. freddy  |  Julie 25, 2009 at 6:17 nm

    Nou is ek jou weer ene voor. Jy’s aan.

    Reply

Leave a Comment

Required

Required, hidden

Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Kommentaar

Charmaine Janssens on Ek’s ‘n dapper…
VAKTAP on Pride and Prejudice and Z…
Bertus on Pride and Prejudice and Z…
Rikus on Mode Polisie
maeree on Mode Polisie

Blogroll

Argiewe

Voere