VRA MY TOESTEMMING!

Augustus 11, 2009 at 9:44 vm 2 Kommentaar

Ag donder. Hoekom is my WordPress bladsy in Afrikaans? Het ek gesê dit mag maar gebeur? Nee, ek het nie. Verstaan ek nou wat hier aangaan? Nee, ek verstaan dit nie. Weet ek hoe om dit reg te stel? Nee, ek weet nie en ek het ook nie tyd om uit te werk nie.

Wanneer, o wanneer, gaan ek tog kan ophou kla?

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Moan moan moan of: step away from HTC Die stryd om die Waarheid

2 Kommentaar Add your own

  • 1. Sonkind  |  Augustus 11, 2009 at 12:22 nm

    Ek dink jy kan dit net regmaak as jy in jou Settings gaan sê jy blog mainly in English. Maar dan gaan jy nie die latest posts ensovoorts van die Afrikaanse bloggers sien nie. Catch 22? :lol:

    Reply
  • 2. Mario Kuijpers  |  Oktober 8, 2011 at 3:29 nm

    In Google Chrome staat automatische vertaling altijd aan bij mij. Maar Afrikaans is een mooie taal om te lezen voor mij.
    Groetjes, Mario.

    Reply

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Voere


Follow

Get every new post delivered to your Inbox.