Archive for Oktober, 2009

Mode Polisie

So val die helde. Ek bieg, ek het vir my crocs gekoop. Dit lyk nie soos crocs nie, maar steeds… dis crocs.

That said, is daar twee dinge wat ek nooit sal verstaan  (en hopelik nooit sal doen) nie:

  • bootse by ‘n kortbroek
  • harem pants

DoYouHarem

4 comments Oktober 4, 2009

Pride and Prejudice and Zombies

387px-PrideandPrejudiceandZombiesCoverEk weet ek het gesê ek gaan nooit weer ‘n zombie novel lees nie.  Maar wie kan nou die volgende weerstaan:

Can Elizabeth vanquish the spawn of Satan?  And overcome the social prejudices of the class-conscious landed gentry?

3 comments Oktober 2, 2009


Onlangse Kommentaar

Martin Meyer on Ek kan die versoeking nie…
Elheino on Wanneer dinge in die lewe rég…
gogga on Vlaglied
Jack Murray (voorhee… on Vlaglied
Charmaine Janssens on Ek’s ‘n dapper…

Blogroll

Argiewe

Voere