Pride and Prejudice and Zombies

Oktober 2, 2009

387px-PrideandPrejudiceandZombiesCoverEk weet ek het gesê ek gaan nooit weer ‘n zombie novel lees nie.  Maar wie kan nou die volgende weerstaan:

Can Elizabeth vanquish the spawn of Satan?  And overcome the social prejudices of the class-conscious landed gentry?

Entry Filed under: Uncategorized. .

3 Comments Add your own

  • 1. Pienk Zuit  |  Oktober 2, 2009 at 1:53 nm

    Wow, wat ‘n fonds! Ek sien daar is ook ‘n Sense and Sensibility and Sea Monsters. Wonder wat volgende? Ek wonder of Terminator se oorspronklike titel nie dalk “The Time Machine and Cyborgs” was nie.

    Ek het onlangs eers The Time Machine gelees. Uitstekend! Ek kan nie glo dat HG Wells so lank terug so goeie scifi kon skryf nie. Om een of ander rede dink my brein net nuwe scifi kan goed wees.

    Reply
  • 2. Bertus  |  Oktober 19, 2009 at 7:37 nm

    Ek het dit gelees en die begin is heel snaaks, maar dan gaan dit net aan en aan en aan. Het net halfpad gekom.

    By the way, Star Trek The Original Series is op DVD high definition digitally remastered – al drie seisoene by Look & Listen teen R650 elk.

    Reply
  • 3. VAKTAP  |  Oktober 22, 2009 at 11:23 vm

    Engels is die Duiwel se taal so ek vermy dit maar.

    Groete

    Ds. Dr. Siener van Zyl
    VAKTAP (Verenging vir die Afrikaner Kultuur, Taal en Allerhoogste Party)

    Reply

Leave a Comment

Required

Required, hidden

Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Onlangse Kommentaar

Martin Meyer on Ek kan die versoeking nie…
Elheino on Wanneer dinge in die lewe rég…
gogga on Vlaglied
Jack Murray (voorhee… on Vlaglied
Charmaine Janssens on Ek’s ‘n dapper…

Blogroll

Argiewe

Voere