Mode Polisie
Oktober 4, 2009
So val die helde. Ek bieg, ek het vir my crocs gekoop. Dit lyk nie soos crocs nie, maar steeds… dis crocs.
That said, is daar twee dinge wat ek nooit sal verstaan (en hopelik nooit sal doen) nie:
- bootse by ‘n kortbroek
- harem pants

Entry Filed under: Uncategorized. .
4 Comments Add your own
Leave a Comment
Some HTML allowed:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>
Trackback this post | Subscribe to the comments via RSS Feed


1.
rosalindfranklin | Oktober 7, 2009 at 5:31 nm
Jammer maar crocs is crocs….jy het geval voor die mode.
wollerige bootse by ‘n kort rompie….
2.
dorothy black | Oktober 8, 2009 at 11:03 vm
please maeree. asseblief. please please don’t buy these pants. don’t succumb to the dark side like you did with the crocs. please. pray if you have to.
3.
maeree | Oktober 8, 2009 at 11:10 vm
rosalind, jy’s natuurlik heeltemal reg. dis hoekom ek die blog as my persoonlike bieghokkie gebruik, en julle as my priesters.
dorothy, dalk moet jý vir my bid. ek is seker daardie gebed sal gehoor word. (-; tehehehe
anyway, ek’t nie harem pants nodig om my boude te laat lyk asof dit hang nie.
4.
Rikus | Oktober 12, 2009 at 7:20 vm
My tannie het altyd gepraat van ‘n poep-opvanger. Ek dink hierdie kwalifiseer.