Nou verstaan ek!

April 2, 2006 at 6:48 nm Lewer kommentaar


My lewe is ‘n reis na wysheid. Wat net mooi niks te doen het met grysheid nie, besef ek nou net weer toe die ek die volgende hier raak lees:

“Ek weet julle dink dis gesond om saam deur hierdie goed te werk maar ek het nou uiteindelik besef dat dit nie waar is nie. As ons die heeltyd probeer om mekaar te verstaan is dit asof ek met twee middeljarige beoordelaars in my kop deur die lewe gaan…” (My kursivering.)

Dis ‘n 19 jarige se woorde aan haar ouers. Wow. Dat ek nou eers in my een-en-dertigste lewensjaar hierdie wysheid moet raakloop!

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Waar’s my blog? Wat ek die naweek gedoen het

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: