Intelektuele Masturbasie

April 5, 2006 at 10:43 nm Lewer kommentaar

Op hierdie blog word die tergende vraag gevra: is masturbasie sonde?
Wat my toe nou weer van voor af laat dink het aan (die sonde – of dan nou nie – van) intelektuele masturbasie. Dis wat ek, en duisende ander mense, elke dag doen. Dis baie lekker, maar dit maak eenvoudig nie saak nie! Lewer geen positiewe bydrae wat enigiemand anders verstaan nie (behalwe ‘n elite groep mede-masturbiste).
Nimlike dag wat ‘n prof vir my gesê het: “Jy doen jou D om die respek van die akademiese gemeenskap te kry.” Huh? Hoekom wil ek dit hê? Groepsmasturbasie.
Ek doen my D want ek wil van die wêreld ‘n beter plek maak, damnit!

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Is it a bird? Is it a plane? No, it’s a Waldorf School! Resistance is futile!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: