Onderdrukker

April 8, 2006 at 8:02 vm 2 Kommentaar

Ons vertrek later vandag Arjeplog toe om tot Dinsdag by ons Sami vriend David Palopää te gaan kuier.


Die Sami is die indigenous peoples van die Noorde van hierdie kant van die aardbol: Swede, Noorweë, Finland en Rusland. Hoe meer ek uitvind van die Sami se struggles hier in Swede, hoe meer begin ek wonder: is daar enige land in die wêreld wat nie ‘n indigenous people het wat (êrens in die verlede, of nog steeds) deur kolonialiste onderdruk word nie? Ek meen, Swede!

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Blieg May the Weekend be with you

2 Kommentaar Add your own

  • 1. Appel  |  April 8, 2006 om 11:07 vm

    Ekgeeom.
    Ek dig jou blog, dankie vir jou kommentaar op myne. Ek het verlede jaar in Helsinki geswot vir ‘n rukkie en in Stockholm (en Moomin se eiland) gaan kuier.
    Ek dink nie ek ken jou nie, maar nou voel dit asof ek doen.
    Bly te kenne.

    Reply
  • 2. maeree  |  April 11, 2006 om 10:11 nm

    Nee, ons ken mekaar nie in lewende lywe nie. Aangename kennis.
    Ek het nogal skuldig gevoel om so anoniem jou blog te lees… voel so half soos afluister op ander mense se privaat gesprekke. Maar toe vang jy my uit met Statcounter.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: