May the Weekend be with you

April 11, 2006 at 9:36 nm 1 comment

Die god van naweke het weereens oor my lewe geglimlag. Ter ere dus van die wonder van naweke, nóg ‘n verslag getiteld “wat ek die naweek gedoen het”:

Sondag:
Tot by my middellyf toe in die sneeu vasgesit, soveel so dat ek uitgegrawe moes word.
Met ‘n snowmobile rondgejaag in die Sweedse wildernis, op soek na takbokke. Hout gekap, vuur gemaak en vleis gebraai (op die Sweedse manier: poloni op ‘n stokkie) in die sneeu, tussen die takbokke. Giftige sampioene geëet (drie keer gekook, water elke keer afgegooi). Njammies.

Maandag:
Geski (maw geval en gekyk hoe 3-4 jarige kindertjies op ski’s verbyjaag). Op ‘n plastiek matras by ‘n heuwel afgejaag.
Byna my nek gebreek.
Gedroogde takbok hart geëet (bleg).
Tradisionele Sami brood gebak in ‘n communal wood-fired oond. Sneeuman gebou. Gekyk hoe die son ondergaan. Ninnies afgevries.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Onderdrukker Ninnies

1 Kommentaar Add your own

  • 1. Appel  |  April 13, 2006 om 11:40 nm

    Dis cool!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: