Die Skandes van die Onderbewussyn

April 21, 2006 at 2:07 nm 2 Kommentaar

Ek het reeds in ‘n vorige post verwys na my drome. So droom ek ‘n paar nagte gelede van die volgende produk:

(Hierdie is nie ‘n akkurate weergawe van die verpakking nie. Dis die beste wat ek met MS Photodraw kon doen.)

Monkey Ass Beedis (ass nogal, nie eers arse nie).
Jy rook hierdie handige beedi’s wanneer jy regtige warm, spicy kos geëet het. Dit maak die tweede rondte heerlik koel en gemaklik.
Nou wat, vra ek jou, wát laat my so iets droom?

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Einde Favourite Movie Moment II

2 Kommentaar Add your own

  • 1. Willem  |  April 22, 2006 om 4:14 nm

    Hou jy baie van spicy kos? Ek gaan my kollega Sumit vra wat se dinge die Indiers aanvang om weer koel te wees.

    Reply
  • 2. maeree  |  April 23, 2006 om 12:42 vm

    Ja, ek hou van spicy kos. En my persoonlike chef is juis briljant met die spicy goed. Is dit nie ‘n bietjie persoonlike ding om ‘n kollega te vra nie?

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: