Favourite Movie Moment II

April 22, 2006 at 10:54 vm Lewer kommentaar


Fliek: Pirates of the Caribbean
Toneel: Die eerste keer wat ons vir Captain Jack Sparrow sien. Hy kom die hawe ingeseil, trots, fier en regop op sy boot se mas. Dan kyk hy af… spring van die mas af en begin water uit die boot gooi. Die laaste entjie tot by die pier staan hy weer op die mas, onkreukbaar [bestaan daar so ‘n woord en wat beteken dit nou weer?], totdat hy van die sinkende skip afklim sonder om ‘n oog te knip.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Die Skandes van die Onderbewussyn Stating the Obvious

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: