repos ailleurs

Mei 2, 2006 at 2:04 nm Lewer kommentaar

Een oomblik sit ek en wonder: “Waaroor sal ek vandag blieg?” en die volgende oomblik ontvang ek die wonderlike nuus: my goeie vriend freddie het nou ook ‘n blog! repos ailleurs. (Wat virri ding is repos ailleurs? Ek het nie ‘n idee nie. Hoop iemand sê vir my.)
Al weet ek nie wat die naam beteken nie, is ek baie opgewonde oor hierdie blog. Soos ek my friend freddie ken, gaan hierdie beslis ‘n blog van roem en formaat wees. Wees egter gewaarsku: sy eerste post is grusaam en beslis nie vir sensitiewe kykers nie.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Hoekom ek nie mag plantjies hê nie Embody

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: