Guh

Mei 5, 2006 at 12:40 nm 4 Kommentaar

Danksy Dorothy het ek vandag die “Best post on a South African blog” ontdek. Nee, regtig. Daar’s ‘n prys en alles.
Ek is jammer. Nederig soos wat ek is, moet ek sê: ek dink my post oor dieselfde onderwerp is baie snaakser. (Die kwaliteit van die foto is dalk nie so wonderlik nie, maar dis ten minste my eie foto.)
Nou is ek egter ook deeglik bewus van die feit dat ek en freddy heel dikwels die enigste mense op hierdie planeet is wat my grappies vang. Dus, ter wille van demokrasie en regverdigheid, het ek besluit op ‘n poll. Jy kan stem! Ek het nou so gedink: as albei my lesers stem, en (worst case scenario) een stem vir my en die ander een stem vir daai anner blog, dan stem ek ook vir myself en siedaar: ek wen!

Watter post is die snaakste?
Maere se gunsteling condiment. Condiment. Haha.
Daai ander relaas oor Suid-Afrikaanse souse.

function get_referrer(lk){var dc=document;if(dc.location==”){return true}var ru=escape(dc.location);var pu=”;var du;if(lk!=null){if(lk.href!=null){du=lk.href;}else if(lk.form!=null && lk.form.referrer_url!=null){lk.form.referrer_url.value=dc.location;return true}}else if(pu!=”){du=pu}else{return true}if(du==null){return true}if(du.match(/\?/)){du=du+’&’}else{du=du+’?’}du=du+’referrer_url=’+ru;if(lk!=null && lk.href!=null){lk.href=du}else{window.location=du;return false}return true}

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Genugtig Persoonlikheidsversteurings

4 Kommentaar Add your own

  • 1. Appel  |  Mei 5, 2006 om 11:45 nm

    Vir die polls moet jy gaan na pollhosting.com of so iets. Daar kan jy self die formaat kies en dan kry jy HTML teks wat jy in jou posting kan plaas. Ek hoop jy kom reg met die poll. Ek was vandag juis die onderwerp van Die Burger se poll.

    Reply
  • 2. maeree  |  Mei 6, 2006 om 1:26 nm

    Cool! Baie geluk! ‘n Hele poll! Net oor jou! In Die Burger! Wow! Ek het vir jou gaan stem (en nou kan jy vir my stem.)
    Sien, dis hoekom mense Afrikaans en Engels in matriek moet hê: sodat hulle “satire” kan spel.

    Reply
  • 3. Freddy  |  Mei 6, 2006 om 5:07 nm

    Ek kon nie vir appel stem nie, ek weet nie wie hy/sy is nie. Daar was wel ‘n Appellien in std 5 in my klas, maar haar broer se naam was nie Pierre nie. Ek HET gevra. En liewe Maeree, die poll was onnodig.

    Reply
  • 4. dorothy  |  Mei 11, 2006 om 5:12 nm

    yours is absolutely the funnier of the two

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: