Sol iustitiae illustra nos

Mei 13, 2006 at 8:51 nm 11 Kommentaar

Hierdie besigheid van die son wat alle tye van die dag en nag skyn, versteur my ekwilibrium.
Dog ek sê maar net.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Daar is 5,284,501,940 mense wat armer is as ek. Ek kan nie wág nie!

11 Kommentaar Add your own

  • 1. Do Kwang  |  Mei 14, 2006 om 5:32 nm

    hmn, sol justitiae illustra nos is ook die leuse van Paarl Gimnasium (en as ek dit reg het die kweekskool op Stellenbosch). Van daar ook Sollie, skoolkoerant van die Gim.

    Antwoord
  • 2. Do Kwang  |  Mei 14, 2006 om 5:42 nm

    hmn, sol justitiae illustra nos is ook die leuse van Paarl Gimnasium (en as ek dit reg het die kweekskool op Stellenbosch). Van daar ook Sollie, skoolkoerant van die Gim.

    Antwoord
  • 3. Pienk Zuit  |  Mei 15, 2006 om 2:03 nm

    Ek het die eers gelees “Skollie”, wat seker ook ‘n goeie naam sou gewees het.

    Antwoord
  • 4. Pienk Zuit  |  Mei 15, 2006 om 2:08 nm

    Ek het die eers gelees “Skollie”, wat seker ook ‘n goeie naam sou gewees het.

    Antwoord
  • 5. maeree  |  Mei 17, 2006 om 8:07 nm

    prof – twee boontjies vir jou span! dis ook die leuse van die universiteit van utrecht. dis ‘n verwysing na maleagi en beteken “die son van geregtigheid bestraal ons”. wat beteken, pienk zuid, dat skollie nié ‘n goeie naam sou wees nie. behalwe in die winter.

    Antwoord
  • 6. maeree  |  Mei 17, 2006 om 8:07 nm

    prof – twee boontjies vir jou span! dis ook die leuse van die universiteit van utrecht. dis ‘n verwysing na maleagi en beteken “die son van geregtigheid bestraal ons”. wat beteken, pienk zuid, dat skollie nié ‘n goeie naam sou wees nie. behalwe in die winter.

    Antwoord
  • 7. danie kotze  |  Oktober 16, 2010 om 1:37 vm

    en die strooidak kerk dis net ‘n griekse slagspreuk , wat weereens uit proporsie geruk word dis net woorde wat dit ookal vir jouself persoonlik beteken is nou maar jou probleem vir my .. wel duidelik weet julle maar min

    Antwoord
  • 8. danie kotze  |  Oktober 16, 2010 om 1:40 vm

    watse site is dit die, hoop nie julle gaan vir my ‘n klomp ak begin stuur nie en kry spel check ha ha

    Antwoord
  • 9. maeree  |  Oktober 16, 2010 om 2:40 nm

    Dude, dis LATYN, nie Grieks nie. Bwahahaha. Dis ‘n verwysing na Maleagi.
    En hoe los mens kommentaar op ‘n site wat jy nie weet wat dit is nie?
    /me thinks to self: “wonder wie is dit wat min weet?”

    Antwoord
  • 10. maeree  |  Maart 18, 2011 om 9:49 vm

    Ontmoet vir Danie: http://www.facebook.com/login/setashome.php?ref=genlogin#!/danie.kotze2

    Antwoord
  • 11. Ada Tas  |  Julie 16, 2011 om 12:04 nm

    Dit is (ook) die leuse van die Universiteit van Utrecht in Nederland, waar van ons groot teoloe gestudeer het. Ek sou nie verbaas wees as hulle die leuse van daar “oorgeplant” het na Paarl Gim en die Kweekskool op Stellenbosch nie.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: