Waarom ek nooit weer 8h in die oggend ‘n vergadering gaan bywoon nie.

Mei 16, 2006 at 5:41 nm 2 Kommentaar

Die Gullible Info op my rekenaar se desktop beweer dat “26 percent of people in the world wake up before 8 a.m. in their local time zone.” Kom ons neem aan, ter wille van die argument, dat dit waar is. Dit beteken dat 74% van alle mense nie voor agtuur in die oggend wakker word nie.
Nou vir wat, vra ek jou, word daar soveel vergaderings om 8 uur die oggend gehou? (Of selfs nog vroeër, as jy my kollegas het.) En vir wat wil soveel werkgewers hê hul werknemers moet om agtuur reeds op kantoor wees?

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Die Einde Radical in Suburbia

2 Kommentaar Add your own

  • 1. dorothy  |  Mei 17, 2006 om 2:40 nm

    it’s so true – especially during winter – i continue to set my alarm for 7 am in the desperate bid to wake up and ‘productive’…but it never works…8 am is the earliest my internal clock allows me to leave the snug warmth of my bed

    Reply
  • 2. dorothy  |  Mei 17, 2006 om 5:41 nm

    it’s so true – especially during winter – i continue to set my alarm for 7 am in the desperate bid to wake up and ‘productive’…but it never works…8 am is the earliest my internal clock allows me to leave the snug warmth of my bed

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: