Favourite Movie Moment IV

Mei 20, 2006 at 7:01 nm Lewer kommentaar

Fliek: Cinema Paradiso
Toneel: Stop! Moenie verder lees nie! Gaan kyk eers hierdie fliek. Verkieslik nie die “director’s cut” nie.
Gaan kyk dit sommer nou.
Die mooiste toneel in enige fliek ooit. Wanneer Salvatore na jare terugkeer vir Alfredo se begrafnis, ontvang hy die geskenk wat Alfredo vir hom nagelaat het: ‘n filmrol met al die kissy bits wat die priester hom oor die jare uit die flieks laat uitsny het. Salvatore sit in die verlate filmteater en kyk die een soentoneel na die ander. En die hele fliek maak heeltemal sin. Voorwaar die heel mooiste toneel in enige fliek ooit. As jy dit nog nie gesien het nie – kyk dit!

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Identiteitsverlies & Hebreeus Christene is nie goeie trolle nie

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: