Wat ek raaklees in my navorsing II

Mei 22, 2006 at 7:41 nm 4 Kommentaar

Wat is ‘n ware man? James B Nelson skryf in On Doing Body Theology:

One might add that those genital emblems of manly courage, the testicles (“he’s got balls”), are the most vulnerable part of a man’s body. Indeed, we need more testicular masculinity – a vulnerable, generative, quiet and faithful “hanging in there”.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Christene is nie goeie trolle nie Kaalvoet Aspoestertjie

4 Kommentaar Add your own

  • 1. Freddy  |  Mei 23, 2006 om 3:58 nm

    Enigiemand dan enige idee waarom ‘n drie met n bal gedruk word? Of ons tydens krieket of base ball die bal moker sodat daar dan weggehardloop kan word?

    Dan weer, natuurlik, was Aspoestertjie mal oor die bal waar sy haar eie voet ontbloot het.

    Reply
  • 2. Freddy  |  Mei 23, 2006 om 4:48 nm

    Enigiemand dan enige idee waarom ‘n drie met n bal gedruk word? Of ons tydens krieket of base ball die bal moker sodat daar dan weggehardloop kan word?

    Dan weer, natuurlik, was Aspoestertjie mal oor die bal waar sy haar eie voet ontbloot het.

    Reply
  • 3. maeree  |  Mei 24, 2006 om 12:55 vm

    om jou vraag te beantwoord: (sommige) mans sukkel om die kwesbare kant van hulleself met hul manlikheid te versoen en in hul menswees te integreer. daarvandaan bogenoemde sporte (wat, jy sal oplet, dikwels saam met ander mans gespeel word). Daarom hardloop hulle agter balle aan, jaag hulle ander mans wat “die bal” het en moer hulle balle. Of probeer hulle hardloop tot by ‘n “safe space” voordat ‘n ander man die bal het. Dit alles word natuurlik op ‘n baie macho manier gedoen.
    (jy kan sien dat ek hierdie teorie ad infinitum kan ontwikkel? die opsies is nimmereindigend.)

    Praat jy van die goue bal wat in die water geval het en deur die padda uitgehaal is?

    Reply
  • 4. maeree  |  Mei 24, 2006 om 12:55 vm

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed

Feeds

%d bloggers like this: