Ek eet nie seekos nie

Mei 25, 2006 at 2:02 nm 12 Kommentaar

Glad nie. Wie wil dan nou troeteldiere eet? En besides, dit smaak na vis. Ek hang liewer by my plaaslike akwarium uit (wanneer ek in SA is. Hier’s nie een waar ek woon in Swede nie.)

My vissies toe ek hulle laas in Januarie gesien het. Ek hoop hulle is nog okay as ek Julie by die huis kom.

Dit is daarom vir my ‘n voorreg om aan te kondig dat dit onwettig kan wees om vis te eet, volgens Health24. Volg dus die liewe mense se raad, druk hul tabel, knip dit uit en bêre in jou beurse. (Watter tipe mens, moet ek nou ongelukkig vra, sal so iets doen? Volg liewer my raad: moenie seekos eet nie!)

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Wings Ek maak ook nie kos nie

12 Kommentaar Add your own

  • 1. rondloper  |  Mei 26, 2006 om 12:51 nm

    Wat van ander diere? Hulle moet ook nie geeet word nie as jy jou redenasie deurvoer.

    Antwoord
  • 2. rondloper  |  Mei 26, 2006 om 1:19 nm

    Wat van ander diere? Hulle moet ook nie geeet word nie as jy jou redenasie deurvoer.

    Antwoord
  • 3. maeree  |  Mei 26, 2006 om 8:28 nm

    Jy is natuurlik heeltemal reg. Behalwe, hulle smaak nie na vis nie (wat eintlik die hoof punt van my argument teen seekos is, al lyk dit nie so nie.)

    Antwoord
  • 4. maeree  |  Mei 26, 2006 om 8:28 nm

    Jy is natuurlik heeltemal reg. Behalwe, hulle smaak nie na vis nie (wat eintlik die hoof punt van my argument teen seekos is, al lyk dit nie so nie.)

    Antwoord
  • 5. rondloper  |  Mei 28, 2006 om 10:54 vm

    Ek is kwasi-vegetaries, maar ek moet vis eet, ek is te lief daarvoor.

    Antwoord
  • 6. rondloper  |  Mei 28, 2006 om 11:05 vm

    Ek is kwasi-vegetaries, maar ek moet vis eet, ek is te lief daarvoor.

    Antwoord
  • 7. Do Kwang  |  Mei 28, 2006 om 2:58 nm

    Sjoe, maar jou troeteldier sal darem goed afgaan met ‘n bietjie olyfolie en cajun spices!!!!

    Antwoord
  • 8. Do Kwang  |  Mei 28, 2006 om 3:01 nm

    Sjoe, maar jou troeteldier sal darem goed afgaan met ‘n bietjie olyfolie en cajun spices!!!!

    Antwoord
  • 9. maeree  |  Mei 28, 2006 om 4:28 nm

    rondloper – dis blykbaar die gesondste opsie, volgens meeste van my vriende. dit maak jou slim ook.

    prof – sies!
    net ‘n vriendelike waarskuwing… ek voer my vissies spesiale vitamiene. dit maak hulle “unsuitable for human consumption”.

    Antwoord
  • 10. maeree  |  Mei 28, 2006 om 4:28 nm

    rondloper – dis blykbaar die gesondste opsie, volgens meeste van my vriende. dit maak jou slim ook.

    prof – sies!
    net ‘n vriendelike waarskuwing… ek voer my vissies spesiale vitamiene. dit maak hulle “unsuitable for human consumption”.

    Antwoord
  • 11. Pienk Zuit  |  Mei 29, 2006 om 8:43 vm

    If we’re not supposed to eat animals, why are they made of meat?

    Antwoord
  • 12. Pienk Zuit  |  Mei 29, 2006 om 8:52 vm

    If we’re not supposed to eat animals, why are they made of meat?

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: