Tadatada!

Mei 29, 2006 at 6:11 nm 16 Kommentaar

My paper, waaraan ek veronderstel was om die laaste vyf maande te werk maar wat ek in die laaste tien dae geskryf het, is klaar!

Pas afgelaai by die korrekte plek op die world wide web.

Jipee!

Hahahahahahahahahahahahahahahahahahahahahaha

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Terwyl ek nou aan die gang is… Intimidasie

16 Kommentaar Add your own

  • 1. dorothy  |  Mei 30, 2006 om 9:34 vm

    good work! i’ll be out on the town meeting some fabulous people for drinks – i’ll be sure to dedicate a tipple to you

    Reply
  • 2. Pienk Zuit  |  Mei 30, 2006 om 9:40 vm

    Well done. Nou gaan die hoof van die huis seker weer meer welverdiende aandag kry. Selfs miskien ‘n footmassage?

    Reply
  • 3. Do Kwang  |  Mei 30, 2006 om 11:32 vm

    Hartlik geluk. Wat studeer jy?

    Reply
  • 4. dorothy  |  Mei 30, 2006 om 12:01 nm

    good work! i’ll be out on the town meeting some fabulous people for drinks – i’ll be sure to dedicate a tipple to you

    Reply
  • 5. Pienk Zuit  |  Mei 30, 2006 om 12:02 nm

    Well done. Nou gaan die hoof van die huis seker weer meer welverdiende aandag kry. Selfs miskien ‘n footmassage?

    Reply
  • 6. Do Kwang  |  Mei 30, 2006 om 12:02 nm

    Hartlik geluk. Wat studeer jy?

    Reply
  • 7. maeree  |  Mei 30, 2006 om 12:14 nm

    dorothy – dankie! ek wou gisteraand iets in dieselfde lyn doen, maar moes toe gaan eet by ons vriende van Cameroon – vis, nogal.

    pienk zuit – this is uncanny. jy het geen idee hoe akkuraat jou comment is nie. is jy met ‘n helmet gebore?

    prof – ek haal aan: “ek doen my meestersgraad en ietsie voorgraads ekstra. Ek wil nie hier te veel daaroor uitwei nie.”
    you show me yours and i’ll show you mine.

    Reply
  • 8. maeree  |  Mei 30, 2006 om 12:14 nm

  • 9. Pienk Zuit  |  Mei 30, 2006 om 4:20 nm

    Nee, maar uit persoonlike ondervinding weet ek hoe ‘n hoof van die huis voel as my vrou besig is. En hoe ‘n footmassage dan daarvoor opmaak.

    Reply
  • 10. Maksideem  |  Mei 30, 2006 om 5:03 nm

    Ek is ook so nuuskierig soos Prof. Waaroor het jy jou tesis geskryf?

    Reply
  • 11. Maksideem  |  Mei 30, 2006 om 5:20 nm

    Ek is ook so nuuskierig soos Prof. Waaroor het jy jou tesis geskryf?

    Reply
  • 12. Pienk Zuit  |  Mei 30, 2006 om 5:21 nm

    Nee, maar uit persoonlike ondervinding weet ek hoe ‘n hoof van die huis voel as my vrou besig is. En hoe ‘n footmassage dan daarvoor opmaak.

    Reply
  • 13. maeree  |  Mei 30, 2006 om 5:49 nm

    Daar’s ‘n suitably vague antwoord op prof en maksideem se vraag by http://wiegeeom.blogspot.com/2006/05/fcuked.html
    Ek moet Vrydag die paper verdedig. As alles goed gaan, behoort ek later vanjaar met ‘n PhD te begin. Waaroor ek baie bly sal wees, want ek werk al vanaf 1999 aan die flippen M. (Hoe kry mense dit reg om deeltyds te swot?)

    Reply
  • 14. maeree  |  Mei 30, 2006 om 5:49 nm

    Daar’s ‘n suitably vague antwoord op prof en maksideem se vraag by http://wiegeeom.blogspot.com/2006/05/fcuked.html
    Ek moet Vrydag die paper verdedig. As alles goed gaan, behoort ek later vanjaar met ‘n PhD te begin. Waaroor ek baie bly sal wees, want ek werk al vanaf 1999 aan die flippen M. (Hoe kry mense dit reg om deeltyds te swot?)

    Reply
  • 15. maeree  |  Mei 30, 2006 om 6:04 nm

    of ja, die foto’s – aangesien niemand gevra het nie! – het ek uit my kamervenster in SA geneem.

    Reply
  • 16. maeree  |  Mei 30, 2006 om 6:04 nm

    of ja, die foto’s – aangesien niemand gevra het nie! – het ek uit my kamervenster in SA geneem.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed

Feeds

%d bloggers like this: