Daar’s ‘n ouel in die mossienes

Mei 31, 2006 at 10:14 nm 22 Kommentaar

Ek het so pas ‘n nuwe (Afrikaanse) woord geleer:

ouel

Weet enigiemand wat dit beteken? (As jy reg is, sal ek vir Pienk Zuit vra om vir jou ‘n prys te reël.)

Oops, ek wonder hoe ek gaan weet wie is reg?

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Do it for your country Ek verdedig Vrydag van 10h-13h my paper.

22 Kommentaar Add your own

  • 1. Lammervanger  |  Junie 1, 2006 om 12:05 vm

    Ek is baie trots op my Afrikaanse woordeskat, maar jy het pas my middelpen ontwortel met daardie aflewering.

    Antwoord
  • 2. Lammervanger  |  Junie 1, 2006 om 12:37 vm

    Ek is baie trots op my Afrikaanse woordeskat, maar jy het pas my middelpen ontwortel met daardie aflewering.

    Antwoord
  • 3. Pienk Zuit  |  Junie 1, 2006 om 8:35 vm

    Is dit een of ander impliment wat mens in die tuin of op ‘n plaas gebruik? “Koos, van die ouel en gaan kyk wat jy in die land kan regkry na die reën.”

    Antwoord
  • 4. Pienk Zuit  |  Junie 1, 2006 om 11:46 vm

    Is dit een of ander impliment wat mens in die tuin of op ‘n plaas gebruik? “Koos, van die ouel en gaan kyk wat jy in die land kan regkry na die reën.”

    Antwoord
  • 5. dorothy  |  Junie 1, 2006 om 12:33 nm

    it’s a kind of an owl

    Antwoord
  • 6. dorothy  |  Junie 1, 2006 om 12:35 nm

    it’s a kind of an owl

    Antwoord
  • 7. maeree  |  Junie 1, 2006 om 6:43 nm

    waar is gm nou met sy woordeboek?
    julle is almal yskoud.
    ‘n “mossienes”, terloops, is eintlik ‘n “cubby-hole”. Maar ek weet nie wat ‘n ouel in ‘n cubby-hole sal doen nie.

    Antwoord
  • 8. maeree  |  Junie 1, 2006 om 6:43 nm

    waar is gm nou met sy woordeboek?
    julle is almal yskoud.
    ‘n “mossienes”, terloops, is eintlik ‘n “cubby-hole”. Maar ek weet nie wat ‘n ouel in ‘n cubby-hole sal doen nie.

    Antwoord
  • 9. Lammervanger  |  Junie 2, 2006 om 12:38 vm

    Is dit ‘n vrot eier? Weet juulle nog hoe om vrot eier te speel…?

    Antwoord
  • 10. Lammervanger  |  Junie 2, 2006 om 12:42 vm

    Is dit ‘n vrot eier? Weet juulle nog hoe om vrot eier te speel…?

    Antwoord
  • 11. Lammervanger  |  Junie 2, 2006 om 7:31 vm

    Ek bedoel “julle”, nie “juulle” nie

    Antwoord
  • 12. Lammervanger  |  Junie 2, 2006 om 8:51 vm

    Ek bedoel “julle”, nie “juulle” nie

    Antwoord
  • 13. dorothy  |  Junie 2, 2006 om 9:48 vm

    and so? what is it?

    Antwoord
  • 14. Do Kwang  |  Junie 2, 2006 om 11:01 vm

    ‘n Ouel woon in ‘n urinaal in die manstoilette en soms as hy burp, kom daar so borrelrige geluid uit die toilet uitgestyg en dan hang daar vir ‘n paar minute ‘n aaklige stank in die lug.

    Antwoord
  • 15. dorothy  |  Junie 2, 2006 om 3:46 nm

    and so? what is it?

    Antwoord
  • 16. Do Kwang  |  Junie 2, 2006 om 3:52 nm

    ‘n Ouel woon in ‘n urinaal in die manstoilette en soms as hy burp, kom daar so borrelrige geluid uit die toilet uitgestyg en dan hang daar vir ‘n paar minute ‘n aaklige stank in die lug.

    Antwoord
  • 17. renklem  |  Junie 5, 2006 om 7:11 nm

    Is dit miskien ‘n pyp (soos waarmee jy petrol uit ‘n ander motor se tenk sou kon suig), soos in die engelse “funnel”?

    Antwoord
  • 18. renklem  |  Junie 5, 2006 om 7:16 nm

    of miskien ‘n ongewyde offerbrood van die Rooms Katolieke kerk? Soms daardie klein wit eetbare papiertjies.

    Antwoord
  • 19. renklem  |  Junie 5, 2006 om 7:51 nm

    Is dit miskien ‘n pyp (soos waarmee jy petrol uit ‘n ander motor se tenk sou kon suig), soos in die engelse “funnel”?

    Antwoord
  • 20. renklem  |  Junie 5, 2006 om 7:53 nm

    of miskien ‘n ongewyde offerbrood van die Rooms Katolieke kerk? Soms daardie klein wit eetbare papiertjies.

    Antwoord
  • 21. maeree  |  Junie 5, 2006 om 8:01 nm

    En die prys gaan aan… [drumroll]… renklem vir haar indrukwekkende kennis van kerklike terme.
    Troospryse:
    lammervanger vir nostalgie
    dorothy vir persistence
    prof vir kreatiwiteit
    en pink zuit vir sy poging om “ouel” in ‘n sin te gebruik

    Antwoord
  • 22. maeree  |  Junie 5, 2006 om 8:01 nm

    En die prys gaan aan… [drumroll]… renklem vir haar indrukwekkende kennis van kerklike terme.
    Troospryse:
    lammervanger vir nostalgie
    dorothy vir persistence
    prof vir kreatiwiteit
    en pink zuit vir sy poging om “ouel” in ‘n sin te gebruik

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: