Pause

Junie 5, 2006 at 10:44 nm 4 Kommentaar


Met ‘n sak op my rug vertrek ek, Brain en die hoof van die huis Woensdag oggend die wye Europa in. Ek is nie so tegnologies gevorderd dat ek hierdie blog van allerhande draadlose draagbare gedoentes af kan opdateer nie. Gevolglik gaan ons haar eers pause, in die geloof dat sy okay sal wees op haar eie. Kom kuier asb in Julie weer!

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Hartseerderer en hartseerderer Jaar in die Son

4 Kommentaar Add your own

  • 1. dorothy  |  Junie 6, 2006 om 9:20 vm

    that’s such a very long time to wait! have a lovely holiday

    Reply
  • 2. dorothy  |  Junie 6, 2006 om 11:28 vm

    that’s such a very long time to wait! have a lovely holiday

    Reply
  • 3. Do Kwang  |  Junie 10, 2006 om 9:29 vm

    Hoop jy gaan vakansiekiekies publiseer sodat ons ‘n slag kan uitvind hoe lyk al hierdie mense!

    Reply
  • 4. Do Kwang  |  Junie 10, 2006 om 12:25 nm

    Hoop jy gaan vakansiekiekies publiseer sodat ons ‘n slag kan uitvind hoe lyk al hierdie mense!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: