Jaar in die Son

Junie 30, 2006 at 10:37 vm 9 Kommentaar

Koos Kombuis en Valiant Swart sing in dié liedjie:

Dit was ‘n moeisame tog deur Namibië
Toe ons besteel is in elke hotel

As ek nog een keer moet hoor dat ‘n blikkie koeldrank 4 euro kos, gaan ek skree. Net omdat iets nie onwettig is nie, beteken dit nie dis nie krimineel nie.
Gevolglik het ons maar huis toe gekom.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Pause O vreugde!

9 Kommentaar Add your own

  • 1. Pienk Zuit  |  Junie 30, 2006 om 11:16 vm

    Welkom terug. Jy sal moet vertel van julle reise.

    Antwoord
  • 2. Pienk Zuit  |  Junie 30, 2006 om 11:23 vm

    Welkom terug. Jy sal moet vertel van julle reise.

    Antwoord
  • 3. Do Kwang  |  Julie 2, 2006 om 1:08 nm

    Waar is jou huis?

    Antwoord
  • 4. dorothy  |  Julie 3, 2006 om 1:11 nm

    yes yes do! very happy you’re back…were you planning on being away for longer? damn blikkies.
    anyway. it’s true about namibia.

    Antwoord
  • 5. Do Kwang  |  Julie 3, 2006 om 6:11 nm

    Waar is jou huis?

    Antwoord
  • 6. dorothy  |  Julie 3, 2006 om 6:11 nm

    yes yes do! very happy you’re back…were you planning on being away for longer? damn blikkies.
    anyway. it’s true about namibia.

    Antwoord
  • 7. maeree  |  Julie 3, 2006 om 6:15 nm

    prof – my huis is in afrika. (hehe) Sorry. I could tell you, but then I’d have to kill you.

    Antwoord
  • 8. Do Kwang  |  Julie 4, 2006 om 7:27 nm

    Ek het op die ou salige rus onder “Pienk Piet” vir jou ‘n vraag gelos wat jy nog nie geantwoord het nie.

    Antwoord
  • 9. Do Kwang  |  Julie 5, 2006 om 10:05 vm

    Ek het op die ou salige rus onder “Pienk Piet” vir jou ‘n vraag gelos wat jy nog nie geantwoord het nie.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: