O vreugde!

Julie 3, 2006 at 6:15 nm 8 Kommentaar

My Dell laptoppie se hardeskyf het die lewe finaal vaarwel geroep (met al my foto’s op). (Ek dink hierdie post verwys.) Aangesien sy my enigste rekenaar was en NGO’s niks vinnig vervang nie, is ek gevolglik rekenaarloos. Sug. Hierdie blog kan ongelukkig net aandag kry as ek dit kan regkry om in een van my kollegas se kantore in te sluip en hul rekenaar te gebruik.
“We are currently experiencing technical problems. Please stay tuned.”

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Jaar in die Son Ek wens ek het my kamera by my gehad.

8 Kommentaar Add your own

  • 1. Lammervanger  |  Julie 4, 2006 om 2:37 vm

    Welkom terug!

    Reply
  • 2. Lammervanger  |  Julie 4, 2006 om 8:47 vm

    Welkom terug!

    Reply
  • 3. Pienk Zuit  |  Julie 5, 2006 om 11:26 vm

    Ek hoop jy’t backups gehad van jou fotos. Anders sal dit ‘n ramp van epidermiese proprsies wees!

    Reply
  • 4. Pienk Zuit  |  Julie 5, 2006 om 11:36 vm

    Ek hoop jy’t backups gehad van jou fotos. Anders sal dit ‘n ramp van epidermiese proprsies wees!

    Reply
  • 5. maeree  |  Julie 5, 2006 om 9:41 nm

    die hoof van die huis het van die foto’s op sy (nou stukkende) laptop. maar nie almal nie. ek het êrens gehoor dat mens moontlik die inhoud van jou hardeskyf kan red as die hardeskyf gegaan het. sodra ek die moed bymekaar kan skraap, gaan ek iemand met rekenaar-compatable siel-partikels vra om te kyk wat hulle kan doen.

    Reply
  • 6. maeree  |  Julie 5, 2006 om 9:41 nm

    die hoof van die huis het van die foto’s op sy (nou stukkende) laptop. maar nie almal nie. ek het êrens gehoor dat mens moontlik die inhoud van jou hardeskyf kan red as die hardeskyf gegaan het. sodra ek die moed bymekaar kan skraap, gaan ek iemand met rekenaar-compatable siel-partikels vra om te kyk wat hulle kan doen.

    Reply
  • 7. Pienk Zuit  |  Julie 6, 2006 om 11:21 vm

    Dit hang af wat fout gegaan het, maar dis omtrent altyd moontlik om iets van ‘n stukkende HD af te kry ja. Dit gaan net meer moeite (en dus duurder) wees hoe ernstiger die fout is.

    Reply
  • 8. Pienk Zuit  |  Julie 6, 2006 om 6:32 nm

    Dit hang af wat fout gegaan het, maar dis omtrent altyd moontlik om iets van ‘n stukkende HD af te kry ja. Dit gaan net meer moeite (en dus duurder) wees hoe ernstiger die fout is.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: