Ek wens ek het my kamera by my gehad.

Julie 5, 2006 at 10:47 vm 10 Kommentaar

Gesien in ‘n besigheid se damestoilet:

Please remember to flash the toilet.

Wel, uhm… natuurlik. Hoe gaan jy ‘n toilet gebruik sonder om dit te flash? Of het my ma my verkeerd geleer?

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

O vreugde! Huis & Hart

10 Kommentaar Add your own

  • 1. Pienk Zuit  |  Julie 5, 2006 om 12:53 nm

    Nee jou ma was reg. Niks fout met ‘n flash op die regte tyd en plek nie.

    Reply
  • 2. Pienk Zuit  |  Julie 5, 2006 om 12:56 nm

    Nee jou ma was reg. Niks fout met ‘n flash op die regte tyd en plek nie.

    Reply
  • 3. Voetstoots van Tonder  |  Julie 5, 2006 om 2:46 nm

    wat sou dit gehelp het as jy jou kamera byderhand gehad het? jy sou tog eendag die foto verloor het (saam met die res van jou hardeskyf), nie waar nie?

    :-)

    Reply
  • 4. Voetstoots van Tonder  |  Julie 5, 2006 om 9:22 nm

    wat sou dit gehelp het as jy jou kamera byderhand gehad het? jy sou tog eendag die foto verloor het (saam met die res van jou hardeskyf), nie waar nie?

    :-)

    Reply
  • 5. maeree  |  Julie 5, 2006 om 9:34 nm

    pienk zuit: dankie tog. ek het al begin wonder hoe ek hierdie gesprek met my ma gaan benader.
    voetstoots: ouch

    Reply
  • 6. maeree  |  Julie 5, 2006 om 9:34 nm

    pienk zuit: dankie tog. ek het al begin wonder hoe ek hierdie gesprek met my ma gaan benader.
    voetstoots: ouch

    Reply
  • 7. Lammervanger  |  Julie 6, 2006 om 12:20 vm

    Miskien het daai ou met die gloeilamp (gaan kyk op my blog vir julle wat nie weet nie)die kennisgewing gelees! Nou lag ek lekker vir my eie grap.

    Reply
  • 8. dorothy  |  Julie 6, 2006 om 10:12 vm

    i’ve seen some great ones, especially in taiwan – love you forevery, fack you man…

    Reply
  • 9. Lammervanger  |  Julie 6, 2006 om 6:29 nm

    Miskien het daai ou met die gloeilamp (gaan kyk op my blog vir julle wat nie weet nie)die kennisgewing gelees! Nou lag ek lekker vir my eie grap.

    Reply
  • 10. dorothy  |  Julie 6, 2006 om 6:32 nm

    i’ve seen some great ones, especially in taiwan – love you forevery, fack you man…

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: