Huis & Hart

Julie 8, 2006 at 11:42 vm 8 Kommentaar

My begeerte om in Skandinawië te bly, is algemeen bekend. Maar waar anders as in SA kan ek my huweliksherdenking só vier:


Tussen olifante, elande, rooi hartebeeste, massas kudu’s en vlakvarke.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Ek wens ek het my kamera by my gehad. Ek stel bekend. . .

8 Kommentaar Add your own

  • 1. Do Kwang  |  Julie 9, 2006 om 12:06 vm

    Waar is jy en die hoof van jou huis op daai foto?

    Antwoord
  • 2. Pienk Zuit  |  Julie 10, 2006 om 8:41 vm

    Geluk! Altyd lekker om mens se aniversary kaalvoet in Afrika te vier.

    Antwoord
  • 3. dorothy  |  Julie 10, 2006 om 8:57 vm

    congratulations!

    Antwoord
  • 4. Do Kwang  |  Julie 10, 2006 om 9:17 vm

    Waar is jy en die hoof van jou huis op daai foto?

    Antwoord
  • 5. Pienk Zuit  |  Julie 10, 2006 om 9:17 vm

    Geluk! Altyd lekker om mens se aniversary kaalvoet in Afrika te vier.

    Antwoord
  • 6. dorothy  |  Julie 10, 2006 om 9:18 vm

    congratulations!

    Antwoord
  • 7. maeree  |  Julie 10, 2006 om 9:21 vm

    Dankie.
    prof – ons is veilig in my nuwe kar. olifante is gevaarlik, jy weet.

    Antwoord
  • 8. maeree  |  Julie 10, 2006 om 9:21 vm

    Dankie.
    prof – ons is veilig in my nuwe kar. olifante is gevaarlik, jy weet.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: