‘n Vraag waaroor ek al baie lank wonder.

Julie 17, 2006 at 2:21 nm 20 Kommentaar

Wat presies is die “milkshake” wat die “boys to the yard” bring?

Entry filed under: Uncategorized.

28 Kbps whiney whiney whiney

20 Kommentaar Add your own

  • 1. Pienk Zuit  |  Julie 17, 2006 om 3:27 nm

    Huh?

    Antwoord
  • 2. Pienk Zuit  |  Julie 17, 2006 om 3:34 nm

    Huh?

    Antwoord
  • 3. Do Kwang  |  Julie 17, 2006 om 4:37 nm

    Maeree, hoe spreek mens jou naam uit? Ek wil weet, want soms praat ek met die bloggers wat ek in reele tyd ken, en dan se^ ons sulke goed soos, “Maa-ie-ree skryf” of “Mai-rea skryf” of so iets. Help ons asseblief uit.

    Antwoord
  • 4. Do Kwang  |  Julie 17, 2006 om 4:55 nm

    Maeree, hoe spreek mens jou naam uit? Ek wil weet, want soms praat ek met die bloggers wat ek in reele tyd ken, en dan se^ ons sulke goed soos, “Maa-ie-ree skryf” of “Mai-rea skryf” of so iets. Help ons asseblief uit.

    Antwoord
  • 5. maeree  |  Julie 17, 2006 om 5:15 nm

    Pienk Zuit – dis ‘n liedjie van ene Kelis wat so ‘n tydjie terug aanhoudend op die radio gespeel het.
    prof – maeree = mary, soos die ene van Magdala.

    Antwoord
  • 6. maeree  |  Julie 17, 2006 om 5:15 nm

    Pienk Zuit – dis ‘n liedjie van ene Kelis wat so ‘n tydjie terug aanhoudend op die radio gespeel het.
    prof – maeree = mary, soos die ene van Magdala.

    Antwoord
  • 7. Pienk Zuit  |  Julie 18, 2006 om 9:30 vm

    Aaaah, ok. Die lirieke is hier. Dalk is die milkshake iets soortgelyk aan die Black Eyed Peas se humps?

    Antwoord
  • 8. Pienk Zuit  |  Julie 18, 2006 om 9:39 vm

    Aaaah, ok. Die lirieke is hier. Dalk is die milkshake iets soortgelyk aan die Black Eyed Peas se humps?

    Antwoord
  • 9. maeree  |  Julie 18, 2006 om 3:20 nm

    ek is seker ek wil nie weet nie. humps! sheez. amper soos eminem se peepee.

    Antwoord
  • 10. maeree  |  Julie 18, 2006 om 3:20 nm

    ek is seker ek wil nie weet nie. humps! sheez. amper soos eminem se peepee.

    Antwoord
  • 11. dorothy  |  Julie 18, 2006 om 7:46 nm

    milshakes – big breasts
    brings the boys to the yard – will get you laid

    Antwoord
  • 12. dorothy  |  Julie 19, 2006 om 8:50 vm

    milshakes – big breasts
    brings the boys to the yard – will get you laid

    Antwoord
  • 13. maeree  |  Julie 19, 2006 om 8:59 vm

    dankie dorothy! ek voel nou half stupid – nou dat jy dit gesĂȘ het, is dit redelik obvious.

    Antwoord
  • 14. maeree  |  Julie 19, 2006 om 8:59 vm

    dankie dorothy! ek voel nou half stupid – nou dat jy dit gesĂȘ het, is dit redelik obvious.

    Antwoord
  • 15. Pienk Zuit  |  Julie 20, 2006 om 3:09 nm

    Elke nou en dan kom jy met iets te voorskyn wat drasties verander hoe ek na alledaagse goed kyk. Milkshakes en voete sal nooit weer dieselfde wees vir my nie.

    PS – Het julle al sinvolle woorde (of iets naby ‘n sinvolle woord) gekry vir die Word Verification hier onder? Myne nou is “hamkg”, wat seker gebruik kan word as ‘n eenheid van volume: “Kan ek asb ‘n hamkg melk kry”? Dis so tussen ‘n pint en ‘n liter, die volume van ‘n kilogram ham.

    Antwoord
  • 16. Pienk Zuit  |  Julie 20, 2006 om 4:10 nm

  • 17. maeree  |  Julie 20, 2006 om 4:13 nm

    ai, my hart klop skoon warm as ek weet ek het ‘n impak gemaak op mense se lewens.
    haddwawx: dis wanneer jy die seerste wax van jou lewe gehad het.

    Antwoord
  • 18. maeree  |  Julie 20, 2006 om 4:13 nm

    ai, my hart klop skoon warm as ek weet ek het ‘n impak gemaak op mense se lewens.
    haddwawx: dis wanneer jy die seerste wax van jou lewe gehad het.

    Antwoord
  • 19. dorothy  |  Julie 20, 2006 om 5:49 nm

    maeree – my fifteen yr old sister had to highlight the meaning for me
    :)

    Antwoord
  • 20. dorothy  |  Julie 20, 2006 om 8:38 nm

    maeree – my fifteen yr old sister had to highlight the meaning for me
    :)

    Antwoord

Lewer kommentaar op dorothy Kanselleer antwoord

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed

Feeds