whiney whiney whiney

Julie 18, 2006 at 3:25 nm 6 Kommentaar

Daar is baie dinge waaroor ek kan ontsteld raak: die oorlog in die Midde Ooste; nóg ‘n tsunami; misdaad; wapenbesit; armoede; MIV & Vigs…
Maar nee. Die ding wat my vandag aftick, is shampoo advertensies.


Niemand het sulke hare nie. Magtig.
Hierdie advertensies van vrouens wat glimmende hare swaai, maak my siek. Dis g’n wonder dat mense dink dat Pantene jou hoog maak nie.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

‘n Vraag waaroor ek al baie lank wonder. Eervolle vermelding

6 Kommentaar Add your own

  • 1. Anonymous  |  Julie 19, 2006 om 8:54 vm

    STEM ten sterkste saam. DIt is net soos swemkleure en onderklere advertensies. Dit is altyd modelle met geneties perfekte lywe en dan “air brush” hulle ook nog die kiekies. Daardie “six packs” van die man modelle is n mite,…..my value pack kom nie naby dit nie ten spyte van wat my vroulief se^!!!

    Groetnis
    KLAGAT

    Antwoord
  • 2. Anonymous  |  Julie 19, 2006 om 8:57 vm

    STEM ten sterkste saam. DIt is net soos swemkleure en onderklere advertensies. Dit is altyd modelle met geneties perfekte lywe en dan “air brush” hulle ook nog die kiekies. Daardie “six packs” van die man modelle is n mite,…..my value pack kom nie naby dit nie ten spyte van wat my vroulief se^!!!

    Groetnis
    KLAGAT

    Antwoord
  • 3. dorothy  |  Julie 19, 2006 om 11:18 vm

    i agree – what a load of bollocks. the women are becoming more like cgi characters (you know those ones pasty computer geeks wack off to)every day

    Antwoord
  • 4. dorothy  |  Julie 19, 2006 om 12:54 nm

    i agree – what a load of bollocks. the women are becoming more like cgi characters (you know those ones pasty computer geeks wack off to)every day

    Antwoord
  • 5. gm  |  Julie 20, 2006 om 12:39 vm

    Wat!? Julle hare lyk nie so nie? Nie eers na Pantene se twee week wonderwerk waarborg nie!?

    ;-)

    Antwoord
  • 6. gm  |  Julie 20, 2006 om 10:27 vm

    Wat!? Julle hare lyk nie so nie? Nie eers na Pantene se twee week wonderwerk waarborg nie!?

    ;-)

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: