Cargo Pantsies

Julie 21, 2006 at 10:40 vm 27 Kommentaar

Ek dink cargo pants is die beste uitvinding sedert hoë-spoed internet konneksies. Die persoon wat cargo pants ontwerp het, verdien ‘n Nobel prys. Ek hou veral van die soort met sakke op die boude.

Dit maak my beserk. Ek kan my self nie help nie, verloor alle selfbeheersing. Ek kan eenvoudig nie my hande daarvan afhou nie. Wat sosiale interaksie nogal bemoeilik.

Entry filed under: Uncategorized.

Ag nee, nie al weer nie Les

27 Kommentaar Add your own

  • 1. Do Kwang  |  Julie 21, 2006 om 11:35 vm

    Hoofletter AMEN op alles wat jy hier geskryf het.
    Wie se boure is daai op die foto?

    Antwoord
  • 2. Pienk Zuit  |  Julie 21, 2006 om 11:36 vm

    Ek sien jy stryk ook nie jou hoof van die huis se cargo pants sodat die boudsakke se punte nie so omkrul nie. Ek het dit nou maar al aanvaar, soos ek hier sit op my hond-oor sakke.

    Antwoord
  • 3. Pienk Zuit  |  Julie 21, 2006 om 11:42 vm

    Ek het die opskrif van die post die eerste keer vinnig raak gelees as “Cargo Panties”. Toe wonder ek nogal hoe sal dit lyk. Daar is tog sekerlik nie genoeg plek vir soveel sakke op panties nie? Eers toe ek die foto sien het ek weer die opskrif gelees en my fout bespeur.

    Antwoord
  • 4. Do Kwang  |  Julie 21, 2006 om 11:58 vm

    Hoofletter AMEN op alles wat jy hier geskryf het.
    Wie se boure is daai op die foto?

    Antwoord
  • 5. Pienk Zuit  |  Julie 21, 2006 om 11:59 vm

    Ek sien jy stryk ook nie jou hoof van die huis se cargo pants sodat die boudsakke se punte nie so omkrul nie. Ek het dit nou maar al aanvaar, soos ek hier sit op my hond-oor sakke.

    Antwoord
  • 6. Pienk Zuit  |  Julie 21, 2006 om 11:59 vm

    Ek het die opskrif van die post die eerste keer vinnig raak gelees as “Cargo Panties”. Toe wonder ek nogal hoe sal dit lyk. Daar is tog sekerlik nie genoeg plek vir soveel sakke op panties nie? Eers toe ek die foto sien het ek weer die opskrif gelees en my fout bespeur.

    Antwoord
  • 7. maeree  |  Julie 21, 2006 om 12:10 nm

    pienk zuit – byt jou tong!!! ek stryk??!! (jammer ek oortree my eie reël oor uitroep- en vraagtekens, maar ek kan nie anders nie.) as hy dit gestryk wil hê, kan hy dit mos self doen! elkgeval, dit moet so staan. dis wat dit so pragtig maak.
    prof – dis die hoof van my huis se boure daai. hmm, ek dink ek gaan nou huis toe…

    Antwoord
  • 8. maeree  |  Julie 21, 2006 om 12:10 nm

    pienk zuit – byt jou tong!!! ek stryk??!! (jammer ek oortree my eie reël oor uitroep- en vraagtekens, maar ek kan nie anders nie.) as hy dit gestryk wil hê, kan hy dit mos self doen! elkgeval, dit moet so staan. dis wat dit so pragtig maak.
    prof – dis die hoof van my huis se boure daai. hmm, ek dink ek gaan nou huis toe…

    Antwoord
  • 9. Do Kwang  |  Julie 21, 2006 om 2:47 nm

    Zuit, moet ons uit bostaande aflei dat jou vrou jou klere vir jou stryk?

    Antwoord
  • 10. Do Kwang  |  Julie 21, 2006 om 5:43 nm

    Zuit, moet ons uit bostaande aflei dat jou vrou jou klere vir jou stryk?

    Antwoord
  • 11. Freddy  |  Julie 22, 2006 om 9:57 vm

    Haai, Maeree, wat leer ek nou van jou? In ongeveer 1997 was ons saam in n groepbespreking oor die fliek “Matrix”. ‘n Derde persoon in die groep teenwoordig kon nie uitgepraat raak oor Trinity se leerpakkie nie. EN Maeree se reaksie? “Jy’t n fetish!” Die reaksie DAAROP was vir my baie snaaks, seker die dat ek dit onthou.

    En nou leer ek Maeree het n cargo pants-fetish. Wil jy nie asb. vir ons wys hoe lyk jou handsakke nie? (EK praat nie vd binnekant nie.)

    Antwoord
  • 12. Freddy  |  Julie 22, 2006 om 10:59 vm

  • 13. maeree  |  Julie 22, 2006 om 11:12 vm

    huh? ek onthou niks hiervan nie. maar ja, ek sal ruiterlik erken dat ek o.a. ‘n cargo pantsies fetish het.
    wat was die reaksie daarop?
    sorry *bloos bloos*, maar ek verstaan nie van die handsakke nie? het jy ‘n handsak fetish, of sluit dit aan by die eerste parragraaf, of praat jy van cargo pants?
    ek hoop jy weet dat dit vir my die ergste ding op aarde is as ek nie jou grappies vang nie. ek voel asof ek in my diepste menswees misluk, asof ek die een toets wat saak maak, gedop het.

    Antwoord
  • 14. maeree  |  Julie 22, 2006 om 11:12 vm

  • 15. maeree  |  Julie 22, 2006 om 11:16 vm

    o ja, die keer wat ek wel onthou, was toe ons die kenmerke van verskillende persoonlikheidsteurnisse moes swot. en ek en jy albei ontdek het dat ons eintlik skisofrene is. onthou jy dit? of dalk onthou een van jou alter-ego’s dit?

    Antwoord
  • 16. maeree  |  Julie 22, 2006 om 11:16 vm

    o ja, die keer wat ek wel onthou, was toe ons die kenmerke van verskillende persoonlikheidsteurnisse moes swot. en ek en jy albei ontdek het dat ons eintlik skisofrene is. onthou jy dit? of dalk onthou een van jou alter-ego’s dit?

    Antwoord
  • 17. Pienk Zuit  |  Julie 22, 2006 om 1:45 nm

    Nee Prof, my cargo pants se sakke krul juis ook so om.

    Antwoord
  • 18. Pienk Zuit  |  Julie 22, 2006 om 1:48 nm

    Nee Prof, my cargo pants se sakke krul juis ook so om.

    Antwoord
  • 19. BolandBayern  |  Julie 22, 2006 om 2:56 nm

    Ek besit nie “cargo pants” nie, maar as ek sou, sou hulle sakke netjies gestryk gewees het! Een van my min bachelor-deugde is dat ek perfek kan stryk! Ek kan ook ‘n woonstel goed skoonmaak. Ek moet dit maar hoog-jubel, want ek kan geensins kook nie. Selfs ‘n eier kan ek nie in ‘n pan braai nie. Naweke lewe ek van gevriesde pizza en bier. Wat wil julle met sakke agterop ‘n broek (of selfs ‘n panty) maak? Ek dink (in alle erns) dat die “push-up-bra” ‘n beter uitvinding is. Aan die ander kant is “Pedal pushers” ‘n rampspoedige uitvinding. Die meeste vrouens lyk eenvoudig nie goed daarin nie!

    Antwoord
  • 20. BolandBayern  |  Julie 22, 2006 om 3:14 nm

  • 21. maeree  |  Julie 22, 2006 om 3:23 nm

    nie almal van ons het push-up bra’s nodig nie.
    mens doen presies dieselfde met sakke agterop ‘n broek as wat jy met ‘n push-up bra doen.

    Antwoord
  • 22. maeree  |  Julie 22, 2006 om 3:23 nm

    nie almal van ons het push-up bra’s nodig nie.
    mens doen presies dieselfde met sakke agterop ‘n broek as wat jy met ‘n push-up bra doen.

    Antwoord
  • 23. BolandBayern  |  Julie 22, 2006 om 7:17 nm

    Ek dink ook nie dat alle vrouens push-up-bra’s nodig het nie. Push-up-bra’s is net vir my ‘n goeie voorbeeld van ‘n goeie uitvinding waarin baie vrouens goed lyk. Ek dink ook nie alle vrouens moet dit dra nie. Jou vorige post oor die voorkoms van hare in haar-advertensies kan ek 100% sekondeer! Ek kan ‘n mooi vrou waardeer (ek dink my blog bewys dit), maar ek is baie daarteen dat almal soos modelle probeer lyk. ‘n Natuurlike vrou (wat volgens model-base “figuurfoute” het) is baie mooier as onnatuurlike modelle. Natuurlik lyk nie alle vrouens in alles goed nie. Dieselfde geld vir mans. Ek lyk beter in ‘n gewone kortbroek as in ‘n knie-broek. Daarom dra ek ook geen knie-broeke nie.

    Antwoord
  • 24. BolandBayern  |  Julie 23, 2006 om 2:45 nm

  • 25. Freddy  |  Julie 24, 2006 om 12:24 nm

    Persoonlik reken ek (hoe anders dan as persoonlik, ne?) daar is mense met groter probleme.

    Neem George Michael, bv. (Lees by http://www.dieburger.com/Stories/Entertainment/Gossip/11.0.873001383.aspx) Ek sien by gemelde beriggie (beruggie?) dat hy gevonnis is weens sekere onwettige seks wat hy gehad het, of wou he.

    Wat my verstand egter te bowe gaan: Hulle het die man, wat duidelik reeds probleme het, gevonnis tot GEMEENSKAPSDIENS! Goodness, is dit dan nie juis gemeenskap wat in die eerste plek die probleem was nie?

    Antwoord
  • 26. Freddy  |  Julie 24, 2006 om 5:51 nm

  • 27. Niks verander ooit « inderdaad  |  Februarie 12, 2008 om 2:00 nm

    […] February 12, 2008 En om die rede hoef ek nie vandag ‘n nuwe post oor sexy te skryf nie, maar kan ek slegs terug verwys hierna. […]

    Antwoord

Lewer kommentaar op maeree Kanselleer antwoord

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed

Feeds