Les

Julie 24, 2006 at 11:35 vm 6 Kommentaar

Ek weet van twee vrouens – die een ‘n goeie vriendin van my, die ander iemand wat ek glad nie ken nie – wat eendag gedink het dis ‘n goeie idee om ‘n koppie warm koffie tussen hul bene neer te sit. Of dalk het hulle nie gedink nie. Hoe dit ookal sy, albei se koffiebekers het omgeval. Albei moes mediese hulp kry. Albei het vir ‘n tyd lank daarna nog snaaks geloop.
Die moral of the story? Jy moet pasop wat jy tussen jou bene sit – jy kan brand.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Cargo Pantsies Hoe om ‘n sneeumens te bou.

6 Kommentaar Add your own

  • 1. BolandBayern  |  Julie 24, 2006 om 12:05 nm

    In die VSA het ‘n vrou op daai manier ‘n miljoenêr geword. Die koffie was van McDonald’s en sy het hulle toe aangekla. Dis (blykbaar) die rede waarom daar deesdae op feitlik alle papier-koffiebekers gewaarsku word dat die inhoud warm is.

    Reply
  • 2. Anonymous  |  Julie 24, 2006 om 1:28 nm

    WYSE WOORDE, VOORWAAR WYSE WOORDE!!!

    Groetnis en diesmeer
    KLAGAT

    Reply
  • 3. Anonymous  |  Julie 24, 2006 om 2:31 nm

    WAARAGTIG MAEREE!!

    Ek het dit al vantevore gese^ en se^ dit weer. Jy het wysheid in pag!!!

    Lees nou net oor jou knoffelbil aanmerking op prof se blad!!

    Kon dit self nie beter stel nie!
    Doen so voort
    KLAGAT

    Reply
  • 4. BolandBayern  |  Julie 24, 2006 om 5:40 nm

    In die VSA het ‘n vrou op daai manier ‘n miljoenêr geword. Die koffie was van McDonald’s en sy het hulle toe aangekla. Dis (blykbaar) die rede waarom daar deesdae op feitlik alle papier-koffiebekers gewaarsku word dat die inhoud warm is.

    Reply
  • 5. Anonymous  |  Julie 24, 2006 om 5:43 nm

    WYSE WOORDE, VOORWAAR WYSE WOORDE!!!

    Groetnis en diesmeer
    KLAGAT

    Reply
  • 6. Anonymous  |  Julie 24, 2006 om 5:44 nm

    WAARAGTIG MAEREE!!

    Ek het dit al vantevore gese^ en se^ dit weer. Jy het wysheid in pag!!!

    Lees nou net oor jou knoffelbil aanmerking op prof se blad!!

    Kon dit self nie beter stel nie!
    Doen so voort
    KLAGAT

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: