Plakkate teen my muur

Augustus 1, 2006 at 10:02 vm 12 Kommentaar


Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Die kuns van die zirrip Paradys

12 Kommentaar Add your own

  • 1. Pienk Zuit  |  Augustus 1, 2006 om 3:50 nm

    Ek like die “smalle en breede weg” een. Mense wat in hotelle bly is duidelik reguit op pad hel toe, terwyl mense wat kampeer op die regte pad is. Die arme outjie in die rolstoel (57) lyk so half asof hy in niemandsland vasgevang is. Hy’s aan die regte kant van die draad, maar die bome keer hom op op die pad te kom.

    Reply
  • 2. Pienk Zuit  |  Augustus 1, 2006 om 4:02 nm

    Daai Bosch poster was vir ‘n party in 2000 as ek dit nie mis het nie. Was jy nie toe al bietjie oud om in die Bosch rond te hang nie?

    Reply
  • 3. Pienk Zuit  |  Augustus 2, 2006 om 11:47 vm

    Ek like die “smalle en breede weg” een. Mense wat in hotelle bly is duidelik reguit op pad hel toe, terwyl mense wat kampeer op die regte pad is. Die arme outjie in die rolstoel (57) lyk so half asof hy in niemandsland vasgevang is. Hy’s aan die regte kant van die draad, maar die bome keer hom op op die pad te kom.

    Reply
  • 4. Pienk Zuit  |  Augustus 2, 2006 om 11:47 vm

    Daai Bosch poster was vir ‘n party in 2000 as ek dit nie mis het nie. Was jy nie toe al bietjie oud om in die Bosch rond te hang nie?

    Reply
  • 5. maeree  |  Augustus 2, 2006 om 2:39 nm

    ek dink daai party was in die 90’s. (ek is nie 100% seker nie. op my ouderdom vergeet mens sulke goed.)
    wanneer is mens te oud om in die bosch rond te hang? of eerder: om die bosch se posters te steel?

    Reply
  • 6. maeree  |  Augustus 2, 2006 om 2:39 nm

    ek dink daai party was in die 90’s. (ek is nie 100% seker nie. op my ouderdom vergeet mens sulke goed.)
    wanneer is mens te oud om in die bosch rond te hang? of eerder: om die bosch se posters te steel?

    Reply
  • 7. Pienk Zuit  |  Augustus 2, 2006 om 4:54 nm

    16 Feb was op ‘n woensdag in 1994 voor 2000, so dit moes 2000 gewees het. Dis seker baie relatief hoe oud “te oud” is ja. ‘n Man is so oud soos die vrou wat hy voel.

    Reply
  • 8. Pienk Zuit  |  Augustus 3, 2006 om 10:03 vm

    16 Feb was op ‘n woensdag in 1994 voor 2000, so dit moes 2000 gewees het. Dis seker baie relatief hoe oud “te oud” is ja. ‘n Man is so oud soos die vrou wat hy voel.

    Reply
  • 9. maeree  |  Augustus 4, 2006 om 11:59 vm

    pienk zuit, jy moet versigtig wees, net nou kry jy weer moeilikheid.
    dis nogal ‘n raaisel oor die poster. ek lê nou snags wakker daaroor. ek was nie in 2000 meer op stellenbosch nie!

    Reply
  • 10. maeree  |  Augustus 4, 2006 om 11:59 vm

    pienk zuit, jy moet versigtig wees, net nou kry jy weer moeilikheid.
    dis nogal ‘n raaisel oor die poster. ek lê nou snags wakker daaroor. ek was nie in 2000 meer op stellenbosch nie!

    Reply
  • 11. Pienk Zuit  |  Augustus 7, 2006 om 11:52 vm

    Is nogal ‘n raaisel ja. Ek neem maar aan dit was nie 1994 nie, want toe het die Playstation nog nie bestaan nie. Kan wees dat dit ‘n fout op die poster is..

    Reply
  • 12. Pienk Zuit  |  Augustus 7, 2006 om 12:20 nm

    Is nogal ‘n raaisel ja. Ek neem maar aan dit was nie 1994 nie, want toe het die Playstation nog nie bestaan nie. Kan wees dat dit ‘n fout op die poster is..

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: