Paradys

Augustus 2, 2006 at 2:25 nm 16 Kommentaar

Nadat daar vanoggend weer ‘n massiewe (lees honderde) skool dolfyne verbygeswem het, deel ek graag die snappies* wat ek verlede week van my balkon af geneem het.



*(Ek is nie ‘n goeie fotograaf nie. Ek weet van komposisie en so, maar my foto’s wil net nie reg uitkom nie. Sal eendag gaan vir ‘n kurus.)

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Plakkate teen my muur Les geleer (of nie)

16 Kommentaar Add your own

  • 1. Pienk Zuit  |  Augustus 2, 2006 om 4:55 nm

    Waar is dit? Die Baai?

    Antwoord
  • 2. Anonymous  |  Augustus 3, 2006 om 9:20 vm

    BAIE mooi fotos.Maak my sommer Home sick.

    Groete
    KLagat

    Antwoord
  • 3. Pienk Zuit  |  Augustus 3, 2006 om 10:03 vm

    Waar is dit? Die Baai?

    Antwoord
  • 4. Anonymous  |  Augustus 3, 2006 om 10:04 vm

    BAIE mooi fotos.Maak my sommer Home sick.

    Groete
    KLagat

    Antwoord
  • 5. dorothy  |  Augustus 3, 2006 om 1:21 nm

    now i’m racking my brains to figure out where you live!

    Antwoord
  • 6. dorothy  |  Augustus 4, 2006 om 10:14 vm

    now i’m racking my brains to figure out where you live!

    Antwoord
  • 7. hanlie  |  Augustus 6, 2006 om 8:23 nm

    Dis Die Baai.
    Het ‘n Baaiar gevra, want dit het erg bekend gelyk.
    Sjymie, jammer om te hoor! Dis nie ‘n lekker plek nie.

    Antwoord
  • 8. hanlie  |  Augustus 7, 2006 om 12:19 nm

    Dis Die Baai.
    Het ‘n Baaiar gevra, want dit het erg bekend gelyk.
    Sjymie, jammer om te hoor! Dis nie ‘n lekker plek nie.

    Antwoord
  • 9. Do Kwang  |  Augustus 7, 2006 om 12:38 nm

    Maeree woon in PE! Maeree woon in PE! hahahahahahahaha. Een van die dae weet ons alles!
    Wat se^ mens vir Mnr. PE as jy hom langs die pad sien staan?

    Antwoord
  • 10. Do Kwang  |  Augustus 7, 2006 om 12:47 nm

    Maeree woon in PE! Maeree woon in PE! hahahahahahahaha. Een van die dae weet ons alles!
    Wat se^ mens vir Mnr. PE as jy hom langs die pad sien staan?

    Antwoord
  • 11. maeree  |  Augustus 7, 2006 om 12:56 nm

    *sug* joernaliste!

    wat sê mens vir mnr pe? (is daar ‘n mnr pe? dis amper soos om uit te vind daar’s ‘n mnr gay vatikaan).

    Antwoord
  • 12. maeree  |  Augustus 7, 2006 om 12:56 nm

    *sug* joernaliste!

    wat sê mens vir mnr pe? (is daar ‘n mnr pe? dis amper soos om uit te vind daar’s ‘n mnr gay vatikaan).

    Antwoord
  • 13. hanlie  |  Augustus 11, 2006 om 8:54 nm

    Is daar ‘n Mnr. PE? Maar natuurlik! Mail my (vra Salige Rus vir my adres) dan stuur ek vir jou ‘n foto.

    Antwoord
  • 14. hanlie  |  Augustus 12, 2006 om 10:12 vm

    Is daar ‘n Mnr. PE? Maar natuurlik! Mail my (vra Salige Rus vir my adres) dan stuur ek vir jou ‘n foto.

    Antwoord
  • 15. Carien  |  Maart 8, 2007 om 10:39 vm

    My eerste herinneringe is van PE. Ons het ‘n huis gehad met ‘n koejawelboom in die agterplaas. My ma het die slakke op haar varkore gesout. Ek het leer fietsry, sónder die klein wielietjies, op ‘n blou BMX. Dis ook waar ek leer “rrr” sê het plaas van “lll”.

    Antwoord
  • 16. Carien  |  Maart 8, 2007 om 10:39 vm

    My eerste herinneringe is van PE. Ons het ‘n huis gehad met ‘n koejawelboom in die agterplaas. My ma het die slakke op haar varkore gesout. Ek het leer fietsry, sónder die klein wielietjies, op ‘n blou BMX. Dis ook waar ek leer “rrr” sê het plaas van “lll”.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: