Les geleer (of nie)

Augustus 4, 2006 at 12:14 nm 16 Kommentaar

Dit reën nie vreeslik gereeld of vreeslik hard in ons hoekie van die land nie. Wanneer dit die slag wel reën

  • sluit die skole
  • sluit die besighede
  • gaan die krag af
  • spoel karre & mense weg
  • spoel paaie & huise weg

Ek dink nie dit reën veel meer as in die Wes-Kaap nie. Ons afvoersisteme is net nie so wonderlik nie.

Maar. Die ergste van alles is…

dit gebeur elke jaar.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Paradys Hoe sê?

16 Kommentaar Add your own

  • 1. Anonymous  |  Augustus 4, 2006 om 3:56 nm

    I NEE MAEREE!!!!

    Jy klink nou net so n klagat soos ek!

    Maar dit is waar,…

    Groete
    KLAGAT

    Reply
  • 2. Anonymous  |  Augustus 4, 2006 om 4:04 nm

    Dit is nie dat die afvoersisteem van die Wes Kaap nie so wonderlik is nie, dit is meer n geval van dit is nie d….. onderhou nie.

    Vergewe my Maeree en delete maar as dit te kras gestel is, maar ek is nou sommer driftig en vurig en moelik.

    Groete
    KLAGAT

    Reply
  • 3. Anonymous  |  Augustus 5, 2006 om 8:58 vm

    Agulhas, Agulhas,……

    goeie een

    dankie

    klagat

    Reply
  • 4. Anonymous  |  Augustus 5, 2006 om 10:11 vm

    I NEE MAEREE!!!!

    Jy klink nou net so n klagat soos ek!

    Maar dit is waar,…

    Groete
    KLAGAT

    Reply
  • 5. Anonymous  |  Augustus 5, 2006 om 10:12 vm

    Dit is nie dat die afvoersisteem van die Wes Kaap nie so wonderlik is nie, dit is meer n geval van dit is nie d….. onderhou nie.

    Vergewe my Maeree en delete maar as dit te kras gestel is, maar ek is nou sommer driftig en vurig en moelik.

    Groete
    KLAGAT

    Reply
  • 6. Anonymous  |  Augustus 5, 2006 om 10:12 vm

    Agulhas, Agulhas,……

    goeie een

    dankie

    klagat

    Reply
  • 7. maeree  |  Augustus 5, 2006 om 11:32 vm

    nee klagat, jy lees verkeerd. ek sê die afvoersisteme in die wes-kaap is wonderlik. dis nie dat die afvoersisteme hier by ons (wat nie deel is van die wes-kaap nie)nie in stand gehou word nie, dis dat daar nog nooit afvoersisteme was nie.
    ek lag nie vir die situasie nie, want ek ken die familie van ‘n vierjarige dogtertjie wat dood is en daar is net té veel mense wat nou sonder blyplek is.
    ek lag wel vir die feit dat ons elke jaar verbaas is oor die swaar weer.

    Reply
  • 8. maeree  |  Augustus 5, 2006 om 11:32 vm

  • 9. Anonymous  |  Augustus 5, 2006 om 7:05 nm

    Sorry maeree, ek het jou verkeerd verstaan. Aanvaar my verskoning asb.

    Ek ken ook baie mense wat groot skade berokken is met oorstromings, maar in die wes kaap weens instandhoudingsprobleme vandaar my driftige reaksie

    Groete
    KLAGAT

    Reply
  • 10. Anonymous  |  Augustus 6, 2006 om 4:12 nm

    Sorry maeree, ek het jou verkeerd verstaan. Aanvaar my verskoning asb.

    Ek ken ook baie mense wat groot skade berokken is met oorstromings, maar in die wes kaap weens instandhoudingsprobleme vandaar my driftige reaksie

    Groete
    KLAGAT

    Reply
  • 11. Do Kwang  |  Augustus 7, 2006 om 12:39 nm

    Wie de hel los drie anonymous comments direk na mekaar op iemand anders se blog? Klagat, gaan drink ‘n pil!

    Reply
  • 12. Do Kwang  |  Augustus 7, 2006 om 12:48 nm

    Wie de hel los drie anonymous comments direk na mekaar op iemand anders se blog? Klagat, gaan drink ‘n pil!

    Reply
  • 13. Willem  |  Augustus 19, 2006 om 5:02 vm

    Maeree ek het natuurlik vier jaar in Brickmakerskloof gebly. Ek is altyd verstom om te sien hoe mense weer hul lewens herbou op die plek waar die vloed was, keer op keer.

    Reply
  • 14. Willem  |  Augustus 19, 2006 om 1:06 nm

    Maeree ek het natuurlik vier jaar in Brickmakerskloof gebly. Ek is altyd verstom om te sien hoe mense weer hul lewens herbou op die plek waar die vloed was, keer op keer.

    Reply
  • 15. maeree  |  Augustus 19, 2006 om 2:11 nm

    willem, as jy nog foto’s van die vloede wil sien, gaan kyk op algoafm se website. mens kan nog verstaan dat arm mense hul shacks noodgedwonge langs riviere bou, maar die res…

    Reply
  • 16. maeree  |  Augustus 19, 2006 om 2:11 nm

    willem, as jy nog foto’s van die vloede wil sien, gaan kyk op algoafm se website. mens kan nog verstaan dat arm mense hul shacks noodgedwonge langs riviere bou, maar die res…

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed

Feeds

%d bloggers like this: