Gepraat van

Augustus 5, 2006 at 5:06 nm 6 Kommentaar

Een van die mites rondom MIV & Vigs wat my siek maak, is die hele idee dat dit ‘n siekte is wat gay mans kry.

Wanneer gaan mense kliek dat vigs, veral in Afrika, ‘n heteroseksuele siekte is?! En dat die groep in SA waaronder vigs tans die vinnigste toeneem, middelklas getroude mense is?

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Hoe sê? Planaria

6 Kommentaar Add your own

  • 1. Anonymous  |  Augustus 5, 2006 om 7:11 nm

    Maeree

    HIV/VIGS is ongelukkig een van daardie onderwerpe waar mites nog die bo-toon voer. Daar is soveel mites en sommige regtig bizarre. Ek het eerstehands met my eie oe soveel lewens afsoluut verwoes gesien as gevolg van HIV. Dit is n humanite^re krisis/katastrofe van ongekende proporsies. Baie, baie hartseer. As ek regtig my hart wil uitskryf gaan ek jou blog totaal oorneem.
    Laat ons hoop daar kom lig in die stryd teen HIV

    Groete
    KLAGAt

    Reply
  • 2. Anonymous  |  Augustus 6, 2006 om 4:13 nm

  • 3. maeree  |  Augustus 6, 2006 om 4:23 nm

    a-ha! hier’s jou geleentheid om jou eie blog te begin. of ten minste ‘n profiletjie, toe? jy hoef nie die waarheid te praat nie, jy kan bv sê jy’s in uzbekistan (weet nie hoe om dit te spel nie).

    Reply
  • 4. maeree  |  Augustus 6, 2006 om 4:23 nm

    a-ha! hier’s jou geleentheid om jou eie blog te begin. of ten minste ‘n profiletjie, toe? jy hoef nie die waarheid te praat nie, jy kan bv sê jy’s in uzbekistan (weet nie hoe om dit te spel nie).

    Reply
  • 5. dorothy  |  Augustus 7, 2006 om 10:13 vm

    there was girl i knew once, she slept around A LOT without protection (this was about ten years ago.
    one day we got into a discussion about AIDS and she said, matter-of-factly, that she would never contract AIDS.
    And why is that, the rest of us asked with raised eyebrows,
    oh, she said, because I’m not gay.

    Reply
  • 6. dorothy  |  Augustus 7, 2006 om 12:20 nm

    there was girl i knew once, she slept around A LOT without protection (this was about ten years ago.
    one day we got into a discussion about AIDS and she said, matter-of-factly, that she would never contract AIDS.
    And why is that, the rest of us asked with raised eyebrows,
    oh, she said, because I’m not gay.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed

Feeds

%d bloggers like this: