Planaria

Augustus 6, 2006 at 4:21 nm 20 Kommentaar

Wat is dit dié?

Dit, liewe vriende, is ‘n planaria – ‘n tipe flatworm wat in jou vistenk verskyn as genoemde vistenk ses maande laas skoongemaak is.
Hierdie wit, wriemelrige wurmpies lyk soos lewendige hare, maar is gelukkig skadeloos vir vissies. Wat my, arme mamma van genoemde vissies, natuurlik nie beter laat voel nie.
Dalk sal dr lammervanger vir ons meer inligting gee oor dié indringerwurm. Wat ek bv wil weet, is waar kom hulle vandaan? Lewe wat ontstaan uit niks?

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Gepraat van Almal gaan hel toe, behalwe ek.

20 Kommentaar Add your own

  • 1. Anonymous  |  Augustus 6, 2006 om 6:33 nm

    IS JY DOODSEKER DIS N WURM UIT JOU VISTENK??!!!!

    groete
    KLAGAT

    Reply
  • 2. Lammervanger  |  Augustus 7, 2006 om 8:13 vm

    Daar is seker maar van hulle eiers in die visse se tjorts. Of miskien tjorts iemand in jou vistenk.

    Ek sal ‘n bietjie gaan naslaan in my parasiet-skatkis.

    Reply
  • 3. Anonymous  |  Augustus 7, 2006 om 12:17 nm

    IS JY DOODSEKER DIS N WURM UIT JOU VISTENK??!!!!

    groete
    KLAGAT

    Reply
  • 4. Lammervanger  |  Augustus 7, 2006 om 12:19 nm

    Daar is seker maar van hulle eiers in die visse se tjorts. Of miskien tjorts iemand in jou vistenk.

    Ek sal ‘n bietjie gaan naslaan in my parasiet-skatkis.

    Reply
  • 5. maeree  |  Augustus 7, 2006 om 12:42 nm

    in alle eerlikheid, klagat, dis nie ‘n foto van ‘n wurm in my vistenk nie. dis ‘n foto wat ek van die internet af gekry het van ‘n wurm onder ‘n mikroskoop. maar ek is wel doodseker dat dit ‘n planaria is. kyk dit het ogies en alles.
    lammervanger, as ek daai iemand vang wat in my vistenk tjorts, is daar groot moeilikheid. maar eintlik weet ek. sy naam is pleco (hypostomus punctatus). hy’s eintlik veronderstel om die tenk skoon te hou.

    Reply
  • 6. maeree  |  Augustus 7, 2006 om 12:42 nm

  • 7. Anonymous  |  Augustus 7, 2006 om 2:33 nm

    maeree

    Na die Agulhas grappie wonder ek maar net,……….

    klagat

    Reply
  • 8. Pienk Zuit  |  Augustus 7, 2006 om 3:54 nm

    Klagat, dit het vir my ook meer soos ‘n foto van iemand se voet gelyk.

    Reply
  • 9. dorothy  |  Augustus 7, 2006 om 4:55 nm

    my sentiments exactly klagat (what exactly is a ‘klagat anyhow? i’m thinking finished arse? huh?)

    Reply
  • 10. Anonymous  |  Augustus 8, 2006 om 9:34 vm

    maeree

    Na die Agulhas grappie wonder ek maar net,……….

    klagat

    Reply
  • 11. Pienk Zuit  |  Augustus 8, 2006 om 9:34 vm

    Klagat, dit het vir my ook meer soos ‘n foto van iemand se voet gelyk.

    Reply
  • 12. dorothy  |  Augustus 8, 2006 om 9:35 vm

    my sentiments exactly klagat (what exactly is a ‘klagat anyhow? i’m thinking finished arse? huh?)

    Reply
  • 13. maeree  |  Augustus 8, 2006 om 9:52 vm

    a-ha! ek dink nou onwillekeurig aan daardie inkprente wat sielkundiges gebruik (rorschach): wat jy sien sê baie van wat in jou psige aangaan.
    ek kan nie glo julle is so wantrouig nie. gaan kyk hier. en wees bly ek het nie die foto van die “tapeworm scolex” (die laaste foto) geplaas nie!

    Reply
  • 14. maeree  |  Augustus 8, 2006 om 9:52 vm

    a-ha! ek dink nou onwillekeurig aan daardie inkprente wat sielkundiges gebruik (rorschach): wat jy sien sê baie van wat in jou psige aangaan.
    ek kan nie glo julle is so wantrouig nie. gaan kyk hier. en wees bly ek het nie die foto van die “tapeworm scolex” (die laaste foto) geplaas nie!

    Reply
  • 15. Boerseun  |  Augustus 9, 2006 om 6:50 vm

    As jy tog uitvind waar dit vandaan kom, plaas dit asb. Ek sal graag wil weet hoe dit daar gekom het… ‘n vlieg, of dalk ander insek?

    Reply
  • 16. Boerseun  |  Augustus 9, 2006 om 11:13 vm

    As jy tog uitvind waar dit vandaan kom, plaas dit asb. Ek sal graag wil weet hoe dit daar gekom het… ‘n vlieg, of dalk ander insek?

    Reply
  • 17. Lammervanger  |  Augustus 10, 2006 om 8:04 vm

    Dorothy: ‘n Klagat kla die heeltyd.

    Reply
  • 18. Lammervanger  |  Augustus 10, 2006 om 9:51 vm

    Dorothy: ‘n Klagat kla die heeltyd.

    Reply
  • 19. dorothy  |  Augustus 10, 2006 om 1:04 nm

    thank you lammervanger – i’ve been waiting in quiet anticipation for an explaination

    Reply
  • 20. dorothy  |  Augustus 10, 2006 om 1:05 nm

    thank you lammervanger – i’ve been waiting in quiet anticipation for an explaination

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed

Feeds

%d bloggers like this: