Almal gaan hel toe, behalwe ek.

Augustus 8, 2006 at 10:00 vm 10 Kommentaar

Nou gaan ek seker ook hel toe (hoewel ek baie seker is dat ek nie hel toe gaan nie), maar ek dink elke enkele kommentaar van ene Theunis op prof se salige rus onder “kreature” is skreeusnaaks.
My gunsteling: “Mense se weisheid is sotlikheid voor God.”
Juis.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Planaria Vrouedag

10 Kommentaar Add your own

  • 1. Pienk Zuit  |  Augustus 8, 2006 om 3:25 nm

    Die snaakste is as mens vir Theunis sê jy’s seker jy gaan nie hel toe nie, en dat hy maar daaroor kan ophou worry, jy wil net praat oor die kwessie ter sprake. Dan begin hy vir mens vertel wat jy glo, al het jy nog nooit vir hom gesê wat jy glo nie. Ek raak sommer opgewerk as mense so harkoppig weier om vir hulself te dink.

    Reply
  • 2. Pienk Zuit  |  Augustus 8, 2006 om 4:15 nm

    Die snaakste is as mens vir Theunis sê jy’s seker jy gaan nie hel toe nie, en dat hy maar daaroor kan ophou worry, jy wil net praat oor die kwessie ter sprake. Dan begin hy vir mens vertel wat jy glo, al het jy nog nooit vir hom gesê wat jy glo nie. Ek raak sommer opgewerk as mense so harkoppig weier om vir hulself te dink.

    Reply
  • 3. Lammervanger  |  Augustus 9, 2006 om 12:29 vm

    Ek bly in sonde saam met my wederhelf so daai deep-frier in die hel wag vir my. Ek lag altyd lekker as sg Christene hammer op “ons mag nie oordeel nie”, maar tog is Christene KONSTANT besig om vir hierdie of daai groep/kerk/tipe mense/mense wat goeters doen te sê dat hulle nie die cut gaan maak hemel toe nie. Om te glo is al lankal nie meer goed genoeg nie.

    Reply
  • 4. Lammervanger  |  Augustus 9, 2006 om 11:12 vm

    Ek bly in sonde saam met my wederhelf so daai deep-frier in die hel wag vir my. Ek lag altyd lekker as sg Christene hammer op “ons mag nie oordeel nie”, maar tog is Christene KONSTANT besig om vir hierdie of daai groep/kerk/tipe mense/mense wat goeters doen te sê dat hulle nie die cut gaan maak hemel toe nie. Om te glo is al lankal nie meer goed genoeg nie.

    Reply
  • 5. Do Kwang  |  Augustus 10, 2006 om 2:00 nm

    Lam, wie is die ooi in jou kooi?

    Reply
  • 6. Do Kwang  |  Augustus 10, 2006 om 2:02 nm

    Lam, wie is die ooi in jou kooi?

    Reply
  • 7. maeree  |  Augustus 10, 2006 om 4:14 nm

    ja, maar het julle gesien dat wysheid verkeerd gespel is??

    Reply
  • 8. maeree  |  Augustus 10, 2006 om 4:14 nm

    ja, maar het julle gesien dat wysheid verkeerd gespel is??

    Reply
  • 9. Lammervanger  |  Augustus 11, 2006 om 1:04 vm

    Ek het my gat af gelag vir sy spelvernuf. Ek was lus om vir hom te skryf: “Theunis, meskien moed jei sommir vir jou ‘n woordeboek optel wand hier skreiv ons darrim net te lekkir.”

    Ek kan nie glo dat niemand ‘n sarkastiese lem daaroor na sy kant toe gewerp het nie.

    Reply
  • 10. Lammervanger  |  Augustus 11, 2006 om 9:19 vm

    Ek het my gat af gelag vir sy spelvernuf. Ek was lus om vir hom te skryf: “Theunis, meskien moed jei sommir vir jou ‘n woordeboek optel wand hier skreiv ons darrim net te lekkir.”

    Ek kan nie glo dat niemand ‘n sarkastiese lem daaroor na sy kant toe gewerp het nie.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: