Vrouedag

Augustus 9, 2006 at 11:13 vm 12 Kommentaar

Hi-Fi Corporation vier Vrouedag! Vandag – en nét vandag – kry jy ‘n gratis mikrogolfoond as jy ‘n skottelgoedwasmasjien koop.
Ek voel nou so spesiaal.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Almal gaan hel toe, behalwe ek. Have Internet. Will Fight The Good Fight.

12 Kommentaar Add your own

  • 1. Anonymous  |  Augustus 9, 2006 om 12:18 nm

    WONDER maar net wat gaan die manne op mannedag kry en van wie,….miskien iets soos koop n paar plastiek handskoene vir skottelgoed was en kry n gratis Kook en Geniet!!!???

    hie hie ha ha !!!
    Groete
    KLAGAT

    Reply
  • 2. Pienk Zuit  |  Augustus 9, 2006 om 2:22 nm

    Maak sin. As jy dan minder tyd gaan spandeer om skottelgoed te was kan jy dit maar net sowel gebruik om ietsie te kook in die mikrogolfoond. O, ek sien, jy was sarkasties…

    Reply
  • 3. Anonymous  |  Augustus 9, 2006 om 3:46 nm

    WONDER maar net wat gaan die manne op mannedag kry en van wie,….miskien iets soos koop n paar plastiek handskoene vir skottelgoed was en kry n gratis Kook en Geniet!!!???

    hie hie ha ha !!!
    Groete
    KLAGAT

    Reply
  • 4. Pienk Zuit  |  Augustus 9, 2006 om 3:47 nm

    Maak sin. As jy dan minder tyd gaan spandeer om skottelgoed te was kan jy dit maar net sowel gebruik om ietsie te kook in die mikrogolfoond. O, ek sien, jy was sarkasties…

    Reply
  • 5. Lammervanger  |  Augustus 10, 2006 om 12:35 vm

    Jy kan jou vistenk ontsmet in die mikrogolf terwyl jy die skottelgoedwasser gebruik vir skottelgoed. Die oond en strykplank is dan nog oop vir jou. Moet jy nie partykeer die kar was nie?

    Reply
  • 6. Lammervanger  |  Augustus 10, 2006 om 9:50 vm

    Jy kan jou vistenk ontsmet in die mikrogolf terwyl jy die skottelgoedwasser gebruik vir skottelgoed. Die oond en strykplank is dan nog oop vir jou. Moet jy nie partykeer die kar was nie?

    Reply
  • 7. Do Kwang  |  Augustus 10, 2006 om 1:59 nm

    Daai link na Prof se salige rus hier regs werk nie. Wil jy nie eerder ‘n link na MY blog opsit nie?
    Moet mens ‘n vrou wees om daai goed te kan koop? Ek glo vrou is ‘n relatiewe term.

    Reply
  • 8. Do Kwang  |  Augustus 10, 2006 om 2:01 nm

    Daai link na Prof se salige rus hier regs werk nie. Wil jy nie eerder ‘n link na MY blog opsit nie?
    Moet mens ‘n vrou wees om daai goed te kan koop? Ek glo vrou is ‘n relatiewe term.

    Reply
  • 9. maeree  |  Augustus 10, 2006 om 4:13 nm

    pienk zuit, lammervanger: wat julle nie verstaan nie, is dat ek in afrika woon.

    do kwang, ek wens ek het in polyandry geglo! ek dink ook alle gender terme is relatief.

    Reply
  • 10. maeree  |  Augustus 10, 2006 om 4:13 nm

    pienk zuit, lammervanger: wat julle nie verstaan nie, is dat ek in afrika woon.

    do kwang, ek wens ek het in polyandry geglo! ek dink ook alle gender terme is relatief.

    Reply
  • 11. Dai  |  Augustus 11, 2006 om 5:06 nm

    ek wonder of ek ook my skoene sal moet inruil om daai blink kombuis toebehore te kry… dan’s ek mos kaalvoet, in die kombuis… kort net ‘n magie.

    Reply
  • 12. Dai  |  Augustus 11, 2006 om 5:38 nm

    ek wonder of ek ook my skoene sal moet inruil om daai blink kombuis toebehore te kry… dan’s ek mos kaalvoet, in die kombuis… kort net ‘n magie.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: