Have Internet. Will Fight The Good Fight.

Augustus 10, 2006 at 4:17 nm 20 Kommentaar

Het jy geweet dat Handelinge 2:38* “Satan’s favourite Bible verse” is?
Ek wens ek kan die persoon ontmoet wat die Amerikaanse Southern Baptists vertel het hoe om ‘n website te bou. Sal graag sy** hand wil skud. Sommer hard.

* Handelinge 2:38, vir diegene wat nie ‘n Bybel besit nie:
Toe antwoord Petrus hulle: “Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus, en God sal julle sondes vergewe en julle sal die Heilige Gees as gawe ontvang.

** natuurlik was dit ‘n hy.

Disclaimer: Ek het nie die gelinkte artikel gelees nie. ‘n Goeie titel is meer werd as enige artikel.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Vrouedag Ag toggie!

20 Kommentaar Add your own

  • 1. Do Kwang  |  Augustus 10, 2006 om 5:47 nm

    Ek snap dit glad nie. Glad nie. Hoekom sou Satan van daai versie hou?

    Reply
  • 2. Freddy  |  Augustus 10, 2006 om 10:18 nm

    Nou, as jy dan nie die artikel gelees het nie, hoe weet ons dit is regtig HAAR favorite versie?

    Reply
  • 3. Do Kwang  |  Augustus 11, 2006 om 9:18 vm

    Ek snap dit glad nie. Glad nie. Hoekom sou Satan van daai versie hou?

    Reply
  • 4. Freddy  |  Augustus 11, 2006 om 9:19 vm

    Nou, as jy dan nie die artikel gelees het nie, hoe weet ons dit is regtig HAAR favorite versie?

    Reply
  • 5. Pienk Zuit  |  Augustus 11, 2006 om 10:22 vm

    Huh? Ek is nou deurmekaar. Die artikel sê dat mense wat glo jy moet gedoop word om gered te word is verkeerd. M.a.w. mense wat sê geloof alleen is nie genoeg nie, doop is ook ‘n moet is verkeerd.

    Stem jy nie daarmee saam nie? Ek is nou bietjie in die war. Wat het die Southern Baptists te doen hiermee?

    Reply
  • 6. Pienk Zuit  |  Augustus 11, 2006 om 1:19 nm

    Huh? Ek is nou deurmekaar. Die artikel sê dat mense wat glo jy moet gedoop word om gered te word is verkeerd. M.a.w. mense wat sê geloof alleen is nie genoeg nie, doop is ook ‘n moet is verkeerd.

    Stem jy nie daarmee saam nie? Ek is nou bietjie in die war. Wat het die Southern Baptists te doen hiermee?

    Reply
  • 7. Freddy  |  Augustus 11, 2006 om 11:04 nm

    Ja, ag tu, Maeree, ons het ok nie lus om die artikel te lees nie.

    Reken die Suidelike Onderdompelaars die Satan gebruik die versie om mense te laat glo hulle is OK omdat hulle gedoop is?

    Waarskynlik verwys hulle dan na die feit dat gedroogte gedoopte beskuit ok nie hemel toe gaan nie.

    Ag ma lees jy die artikel. ONS WIL NIE.

    Ek dink eerder haar gunstelingvers is Psalm 137:9.

    “Gelukkig is hy wat jou kinders gryp en verpletter teen ‘n rots.” Klink darem te erg.

    Reply
  • 8. Freddy  |  Augustus 11, 2006 om 11:05 nm

    Skuus, ag ek sien zuit het gaan lees. I’ll speak 4 myself.

    Reply
  • 9. Freddy  |  Augustus 12, 2006 om 10:13 vm

    Ja, ag tu, Maeree, ons het ok nie lus om die artikel te lees nie.

    Reken die Suidelike Onderdompelaars die Satan gebruik die versie om mense te laat glo hulle is OK omdat hulle gedoop is?

    Waarskynlik verwys hulle dan na die feit dat gedroogte gedoopte beskuit ok nie hemel toe gaan nie.

    Ag ma lees jy die artikel. ONS WIL NIE.

    Ek dink eerder haar gunstelingvers is Psalm 137:9.

    “Gelukkig is hy wat jou kinders gryp en verpletter teen ‘n rots.” Klink darem te erg.

    Reply
  • 10. Freddy  |  Augustus 12, 2006 om 10:13 vm

    Skuus, ag ek sien zuit het gaan lees. I’ll speak 4 myself.

    Reply
  • 11. maeree  |  Augustus 12, 2006 om 10:28 vm

    do kwam, ek glo pienk zuit het jou vraag beantwoord. op een vlak ten minste.

    freddy, gelukkig vir jou glo ek dat gelyke regte beteken ons moet ook die slegte aanvaar, soos om dit te face dat vrouens nie sulke noble creatures is as wat sommige mense wil voorgee nie. dus, as God ‘n vrou is, kan satan seker ook ‘n vrou wees (-;
    ps 137:9! ek het dit nog nooit raakgelees nie. (dink jy dit was aspris?) maar daar’s nogal baie sulkes in die bybel, né? dalk moet ons ‘n kompetisie hou: wat is die duiwel se gunsteling bybelteks? (onthou jy wat ek vertel het van my vriend in nigerië wat sê een of ander psalm – kan nie onthou waffer een – is demonies!)

    pienk zuit, natuurlik dink ek geloof alleen is genoeg (om die waarheid te sê, soms dink ek selfs genade alleen is genoeg, al is daar nie geloof nie). maar ek dink nie mense wat van my verskil, gaan hel toe of is van die duiwel besete nie.
    ek glo ook dat jy nie mense oordeel (soos wat ek met die southern baptist gedoen het) nie, en dat jy mense moet liefgê (soos wat ek nie met theunis gedoen het nie).
    ek repent dus van my negatiwiteit die afgelope week. sal volgende week probeer chirpie wees.

    Reply
  • 12. maeree  |  Augustus 12, 2006 om 10:28 vm

  • 13. Pienk Zuit  |  Augustus 14, 2006 om 8:52 vm

    Ai tog. Dit gebeur altyd as ek dig is en nie verstaan nie: mense aanvaar my opvolgende vrae as sarkasme of as aanvallend (dit het dit nogal moeilik gemaak om vrae te vra in ‘n klas :). Ek het net plain rerig nie verstaan wat jy bedoel nie. Miskien moes ek maar eerder ook nie die artikel glees het nie!

    Reply
  • 14. Pienk Zuit  |  Augustus 14, 2006 om 12:27 nm

    Ai tog. Dit gebeur altyd as ek dig is en nie verstaan nie: mense aanvaar my opvolgende vrae as sarkasme of as aanvallend (dit het dit nogal moeilik gemaak om vrae te vra in ‘n klas :). Ek het net plain rerig nie verstaan wat jy bedoel nie. Miskien moes ek maar eerder ook nie die artikel glees het nie!

    Reply
  • 15. maeree  |  Augustus 14, 2006 om 5:55 nm

    o. ek het nie gedink jy’s sarkasties of aanvallend nie. (ek was ook nie sarkasties of aanvallend nie, terloops). het sommer so op my eie begin skuldig voel. so ek repent steeds, of jy nou met my raas of nie (:

    Reply
  • 16. maeree  |  Augustus 14, 2006 om 5:55 nm

    o. ek het nie gedink jy’s sarkasties of aanvallend nie. (ek was ook nie sarkasties of aanvallend nie, terloops). het sommer so op my eie begin skuldig voel. so ek repent steeds, of jy nou met my raas of nie (:

    Reply
  • 17. dorothy  |  Augustus 15, 2006 om 12:08 nm

    where are you??

    Reply
  • 18. dorothy  |  Augustus 15, 2006 om 3:59 nm

    where are you??

    Reply
  • 19. maeree  |  Augustus 16, 2006 om 8:01 vm

    *hyg*hyg* werk

    Reply
  • 20. maeree  |  Augustus 16, 2006 om 8:01 vm

    *hyg*hyg* werk

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed

Feeds

%d bloggers like this: