Ag toggie!

Augustus 16, 2006 at 8:03 vm 2 Kommentaar

Iemand het my gevra om haar mentor te wees. Agtog agtog agtog. Ek is nie mentor materiaal nie! En dan is daar die klein sakie van haar wat na my verwys het as ‘n “ouer vrou”.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Have Internet. Will Fight The Good Fight. Diepste Wese

2 Kommentaar Add your own

  • 1. Pienk Zuit  |  Augustus 16, 2006 om 10:03 vm

    Gryp die kans aan! Al is dit net sodat jy in gesprekke kan verwys na “my protégé”.

    Op ‘n ander noot:
    My word verification : Wries. “Dis so koud dat alles wat uitsteek gewries is. My lippe ook, daarom kan ek nie meer ‘v’ sê nie”.

    Reply
  • 2. Pienk Zuit  |  Augustus 16, 2006 om 10:09 vm

    Gryp die kans aan! Al is dit net sodat jy in gesprekke kan verwys na “my protégé”.

    Op ‘n ander noot:
    My word verification : Wries. “Dis so koud dat alles wat uitsteek gewries is. My lippe ook, daarom kan ek nie meer ‘v’ sê nie”.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: