Diepste Wese

Augustus 17, 2006 at 7:43 vm 2 Kommentaar

Ja, jy sien reg. Hier’s ‘n foto van ‘n cute katjie op my blog. As ek Bybeltekste kan quote, kan ek foto’s van katjies plaas.

Dit is my diepste hartsbegeerte om ‘n katjie te hê. Ek wil uit ons woonstel uit trek en huis koop, nét sodat ek ‘n katjie kan kry. Die hoof van die huis voel weer so oor ‘n papegaai. Wat my laat wonder: is ons nie dalk albei, in ons diepste wese, al is ons getroud, oujongnooiens* nie?

*Ek sal nog eendag iets skryf oor die kultuur wat van ongetroude vrouens “oujongnooiens” en van ongetroude mans “vrygeselle” (“old maid” vs “bachelor”) maak.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Ag toggie! "It’s my blog and I’ll post what I want to"

2 Kommentaar Add your own

  • 1. Lammervanger  |  Augustus 17, 2006 om 12:45 vm

    Ag nee, wat is volgende… Een van daai swart en wit foto’s van ‘n seuntjie wat ‘n dogtertjie ‘n soentjie gee met ‘n bossie blommetjies agter sy ruggie…?

    Reply
  • 2. Lammervanger  |  Augustus 17, 2006 om 1:05 nm

    Ag nee, wat is volgende… Een van daai swart en wit foto’s van ‘n seuntjie wat ‘n dogtertjie ‘n soentjie gee met ‘n bossie blommetjies agter sy ruggie…?

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: