"It’s my blog and I’ll post what I want to"

Augustus 17, 2006 at 1:21 nm 19 Kommentaar

(Dankie aan Dr. Lammervanger vir die idee – blameer hom.)

Entry filed under: Uncategorized.

Diepste Wese Chirp

19 Kommentaar Add your own

  • 1. Pienk Zuit  |  Augustus 17, 2006 om 3:13 nm

    Ok, hande op: Hoeveel van julle se matriektops het ‘n soortgelyke prentjie op gehad? Dokter : Heidelberg het tog sekerlik so iets gehad. Prof, wat van Gim?

    Ons sin gelukkig nie, maar dis eintlik ‘n ander storie oor mense wat te snobisties was vir matriektops.

    Antwoord
  • 2. Pienk Zuit  |  Augustus 17, 2006 om 3:16 nm

    Ok, hande op: Hoeveel van julle se matriektops het ‘n soortgelyke prentjie op gehad? Dokter : Heidelberg het tog sekerlik so iets gehad. Prof, wat van Gim?

    Ons sin gelukkig nie, maar dis eintlik ‘n ander storie oor mense wat te snobisties was vir matriektops.

    Antwoord
  • 3. maeree  |  Augustus 17, 2006 om 6:06 nm

    ai, had ons maar so ‘n prentjietjie. ons het ‘n clip art bus gehad.

    Antwoord
  • 4. maeree  |  Augustus 17, 2006 om 6:06 nm

    ai, had ons maar so ‘n prentjietjie. ons het ‘n clip art bus gehad.

    Antwoord
  • 5. Lammervanger  |  Augustus 18, 2006 om 5:10 vm

    Ons het almal se name in ons kappie gehad. Groot hit gewees in my eerstejaar… Bliksem maar die chicks het baklei oor die ontwerp van die top.

    Antwoord
  • 6. Lammervanger  |  Augustus 18, 2006 om 10:55 vm

    Ons het almal se name in ons kappie gehad. Groot hit gewees in my eerstejaar… Bliksem maar die chicks het baklei oor die ontwerp van die top.

    Antwoord
  • 7. Freddy  |  Augustus 18, 2006 om 4:51 nm

    Ons matriektop was ook nie so tops nie.

    Antwoord
  • 8. Freddy  |  Augustus 18, 2006 om 4:54 nm

    En verder, hoekom sou ons die ginekoloog wou blameer? Die roos is dan nie agter die outjie se rug nie.

    En nou gaan ons gewone sterflinge tot Maandag moet wag om te sien of ons comments toegelaat is :-)

    Antwoord
  • 9. Freddy  |  Augustus 18, 2006 om 6:28 nm

    Ons matriektop was ook nie so tops nie.

    Antwoord
  • 10. Freddy  |  Augustus 18, 2006 om 6:29 nm

    En verder, hoekom sou ons die ginekoloog wou blameer? Die roos is dan nie agter die outjie se rug nie.

    En nou gaan ons gewone sterflinge tot Maandag moet wag om te sien of ons comments toegelaat is :-)

    Antwoord
  • 11. Do Kwang  |  Augustus 18, 2006 om 6:30 nm

    Ons matriektop het geruk – dit was ‘n turtle neck in sagte skakerings van pastelgrys. Ek het myne tot onlangs nog gedra.

    Antwoord
  • 12. Do Kwang  |  Augustus 18, 2006 om 6:31 nm

    Ons matriektop het geruk – dit was ‘n turtle neck in sagte skakerings van pastelgrys. Ek het myne tot onlangs nog gedra.

    Antwoord
  • 13. maeree  |  Augustus 18, 2006 om 6:41 nm

    freddy – ek fnuik jou en antwoord op ‘n vrydag aand! *insert evil laugh here*
    ek sien jy’s ‘n aanhanger van die filosofie wat s^e God is in die details.
    omdat ek jou ken, is ek baie nuuskierig om te weet: hoekom het jy besluit die dr is ‘n ginekoloog?
    do kwang, ek het nogal vinnig opgehou om my matriek top te dra. daar was natuurlik die sakie van die clip art bus. maar daar was ook die irriterende eerstejaars wat gevra het: “was jy so lank terug in matriek?” respek vir jou selfbeeld wat die simpatieke kyke tot op dertigjarige ouderdom kon trotseer.

    Antwoord
  • 14. maeree  |  Augustus 18, 2006 om 6:41 nm

  • 15. Freddy  |  Augustus 19, 2006 om 1:48 nm

    Haai, jinne, hoe sou jy nou weet dis ek? Jhenoewhin.

    Ek het nie regtig BESLUIT hys ginekoloog nie… maar lammers is tog die kleintjies, so ons speel maar verder met die idee.

    Antwoord
  • 16. Freddy  |  Augustus 19, 2006 om 2:02 nm

    Haai, jinne, hoe sou jy nou weet dis ek? Jhenoewhin.

    Ek het nie regtig BESLUIT hys ginekoloog nie… maar lammers is tog die kleintjies, so ons speel maar verder met die idee.

    Antwoord
  • 17. Lammervanger  |  Augustus 21, 2006 om 4:47 vm

    Ek het nie ‘n probleem met Freddy se idee nie.

    Antwoord
  • 18. Lammervanger  |  Augustus 21, 2006 om 9:19 vm

    Ek het nie ‘n probleem met Freddy se idee nie.

    Antwoord
  • 19. Olegko  |  Januarie 29, 2012 om 12:14 nm

    YepPi6 http://lentus.at.ua/loads/51-a-1

    Antwoord

Lewer kommentaar op Freddy Kanselleer antwoord

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed

Feeds