Nog net ‘n maand. . .

Augustus 26, 2006 at 5:48 nm 6 Kommentaar

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Eksklusief Die sterre is wurms in die heelal.

6 Kommentaar Add your own

  • 1. hanlie  |  September 6, 2006 om 10:37 nm

    Hoekom lees mense in die Kaap nie TP nie?
    Ek moet altyd gaan soek vir ‘n Joburger om boeke by te leen.
    Bly om nog ‘n fan raak te loop.

    Antwoord
  • 2. hanlie  |  September 7, 2006 om 9:13 vm

    Hoekom lees mense in die Kaap nie TP nie?
    Ek moet altyd gaan soek vir ‘n Joburger om boeke by te leen.
    Bly om nog ‘n fan raak te loop.

    Antwoord
  • 3. maeree  |  September 7, 2006 om 4:57 nm

    ek was nog nooit regtig bekommerd oor wêreldsgoed nie. ek voel dat ek geseënd is met baie, en ek deel dit met graagte. jy mag maar enigiets van my leen (selfs my man, afhangende van waarvoor jy hom wil gebruik. hy is om die een of ander onverklaarbare rede nie gewillig om enigiets te doen nie.)
    totdat iemand my achilles heel ontdek het deur, sonder om te vra, twee – twéé – van my pratchetts te leen. watter tipe mens leen hul pratchetts uit?

    Antwoord
  • 4. maeree  |  September 7, 2006 om 4:57 nm

  • 5. hanlie  |  September 7, 2006 om 8:41 nm

    Mens leen Pratchetts net uit aan mense wat self meer as tien discworld novels besit en wie se good omens langs die bybel en die kook en geniet op hul bedkassie le
    Ek het nie tans jou man nodig nie, tensy hy wil oorstap met ‘n paar boeke onder die arm

    Antwoord
  • 6. hanlie  |  September 8, 2006 om 9:19 vm

    Mens leen Pratchetts net uit aan mense wat self meer as tien discworld novels besit en wie se good omens langs die bybel en die kook en geniet op hul bedkassie le
    Ek het nie tans jou man nodig nie, tensy hy wil oorstap met ‘n paar boeke onder die arm

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed

Feeds

%d bloggers like this: