Archive for September, 2006

Gift to self


Al wat ek nou kort, is ‘n paar geeky vriende om saam te speel.

September 29, 2006 at 12:18 nm 2 Kommentaar

Slaggat Sentraal

September 28, 2006 at 3:02 nm 2 Kommentaar

Idees wat ek in die fliek gekry het vir roleplaying games (nie die D&D variasie nie)

My Super Girlfriend/Boyfriend
(Ons maak beurte: ek is G-girl en die hoof van die huis is daai ou van die Fantastic Four wat so kan rek)
Enige vampier fliek
Nacho Libre – of enige stoei fliek
How to eat worms

(Enige verdere voorstelle welkom. Ek onderneem om geen terugvoer te gee oor hoe dit gewerk het nie.)

September 27, 2006 at 9:41 vm 6 Kommentaar

Piepie in jou broek


Japanese rillers freak my uit.

September 22, 2006 at 11:55 vm 14 Kommentaar

Die mooiste klanke

Umgungundlovu

Daar’s ‘n ewige rintinkel
in die ou slamaaier winkel

(ek weet nie hoe om dit te spel en of dit polities korrek is nie, maar die klanke is mooi)

September 21, 2006 at 11:46 vm 6 Kommentaar

Koebaai Stefan


Toe jy nog ‘n langhaar tokkelok was, het ons rondom hopeloos te veel rooiwyn en bier gefilosofeer oor Hooglied en hoe die kerk en ons land kan wees.
Nou gaan jy dit nie saam met ons sien waar word nie.
Sorry Stefan.

September 17, 2006 at 6:25 nm Lewer kommentaar

Uitstedig II

Kyk of ons ‘n pad Wes-Kaap toe kan vind wat nie weggespoel het nie.

September 15, 2006 at 7:19 vm Lewer kommentaar

Older Posts


Feeds